Jy blaai in die argief vir 2009 Julie.

by Pronk

Uit my dagboek…

Julie 20, 2009 in Sonder kategorie

 
Swaargewapende naakfiguur

Ek is gereed.
Ek het die wapenrusting aan.
My lendene is omgord
…en ek eet my toebie staande.

by Pronk

Makwassie se wolhaarstories (4)

Julie 15, 2009 in Sonder kategorie

 

Prima Vera prim en propper kry die wind van voor.

Dis so koud hier in Prehistoria, ek verlang vreeslik na die lente. Toe diep ek die ou painting van dekades gelede op…. In daai dae het mense nog coke bottels val water op die grasperk gesit sodat honde nie daar kom bollie nie. Dis ook bietjie van ‘n opstuur van die ou Botticelli weergawe. Ek sal my ook wat verbeel.

by Pronk

Makwassie se wolhaarstories (3)

Julie 7, 2009 in Sonder kategorie

 

Mean Queen with weed eater

by Pronk

Makwassie se wolhaarstories (2)

Julie 5, 2009 in Sonder kategorie

 

Dit was ‘n donker, stormagtige nag.

Nog iets uit die argief…..