by

Makwassie se wolhaarstories

Junie 15, 2009 in Sonder kategorie

 

Lamtietie, damtietie, doedoe my liefstetjie….

‘n Nostalgiese terugblik op die onlangse, postmodernistiese verlede…

Hierdie skildery is uit sy eienaar se huis uitgesteel (miskien moet ek dit as ‘n kompliment beskou?)

9 antwoorde op Makwassie se wolhaarstories

  1. Berwick het gesê op Junie 15, 2009

    Ek like dit!

  2. palamino het gesê op Junie 15, 2009

    Well spotted, jou ou doring!Wat van Kanniedooie? (Weet jy, ek het weliswaar al ‘n kanniedood laat vrek…bloos ek nou van skaamte!)

  3. palamino het gesê op Junie 15, 2009

    Dankie Berwick!

  4. Angelor het gesê op Junie 16, 2009

    Ek laaik dit ook,.. maar dit was nie ek wat dit gesteel het nie,..

  5. palamino het gesê op Junie 16, 2009

    Ek is so verlig daaroor, Ang!

  6. Jinne mens, skilder jy dit self?? Ek meen ek is nuut hier ken nog nie almal nie.

  7. abrham het gesê op Julie 4, 2009

    klou vir klou?

  8. Neander het gesê op Julie 4, 2009

    Palomien, dankie vir die goeie kommentaar by my. Mooi Loop!

    Terloops, kies julle die kleure en motief by julle blogs by 24.com?

  9. zephur het gesê op Julie 8, 2009

    Ja by 24blogs is daar meer templates om van te kies vir jou blog se voorblad.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.