Jy blaai in die argief vir 2009 Mei.

by Pronk

Aan almal wat wonder…

Mei 4, 2009 in Sonder kategorie

…ek is maar bietjie skaars want ek het ‘n groot klomp goed om te doen en verder sukkel ek met my tegnologie (Weetnie mooi wat die Heelal in Haar wysheid vir my daardeur wil se nie, maar nou ja) Ek sal (dalk) volgene week terug wees….

Mwa! Mwa!