by

Ou Blouvoet

April 6, 2009 in Sonder kategorie

Ek kry baie navrae oor ou blouvoet wat so in en uit die prentvlak hardloop…

Hy is blou… soos die Lord Krishna.

Somtyds het hy ‘n snazzy outfit aan…

Maar as ek ‘n Jungiaanse interpretasie aan hom moet gee…

sou ek se hy verteenwoordig my Animus… wat heelwaarskynlik nog nie goed geintegreer is nie…

Ag anyway, genoeg gebullsh*t. Ek speel met hom want dis vir my lekker en hy laat mense bietjie dink!

9 antwoorde op Ou Blouvoet

  1. Angelor het gesê op April 6, 2009

    Lol As jy dit nou op 1 April gepost het, was ek jou gek vir n jaar,.. uhmm dan weer, ek kwalifiseer lankal vir lewenslank!

    Ek hou baie van blou, solank dit geen van my liggaams dele insluit nie!

  2. palamino het gesê op April 6, 2009

    Hmmmm…

  3. Palomino ek is gek oor jou paintings, gaan verseker nog een by jou koop! En natuurlik die bypassende oorbelle, maak jy gereeld juwele ook?

    Laat weet asseblief as jy weer ‘n uitstalling het, ek sal definitief kom kyk!

  4. Berwick het gesê op April 8, 2009

    Baie snaaks wat jy vertel van hoe jy “probeer” rook het.

    ‘n Jare lange vriend van my het my “geleer” rook op skool – dit was mos cool. Maar hyself het nie eintlik daarvan gehou nie en na skool het hy nooit weer gerook nie.

    Ek het daarvan gehou – en sit steeds met die gewoonte.

  5. hi palomino..great site…cheers jonny c

  6. Sanseveria het gesê op April 15, 2009

    Ek sien jou Sanseverias! Pragtig!Watse medium gebruik jy? Op ‘n manier laat elemente jou skilderye my dink aan die werk van Nicolaas Maritz – en hy het so pas een vir R80 000,00 aan ‘n Italianer verkoop!

  7. abrham het gesê op April 17, 2009

    lyk my hy wys net hakskene ?!?

  8. fairybloom het gesê op Julie 9, 2009

    Dis amper soos spot the shit in Bullshit…of nie!

  9. palamino het gesê op Julie 9, 2009

    Hiehie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.