by

The maiden and the tiger

Maart 1, 2009 in Sonder kategorie

 

Ram Dass se dat, elke keer as jy ‘n nuwe vlak van bewussyn betree, daar opnuut 2 tiers vir jou sit en wag.

Ek se, maak vandag vriende met jou innerlike tiers…vat hulle uit vir pizza!

6 antwoorde op The maiden and the tiger

  1. czardas het gesê op Maart 1, 2009

    Very nice, I do like the animals in tree.

  2. Berwick het gesê op Maart 5, 2009

    Hehe, ek stem saam oor die aantreklike Duitsers. Ek dink die ou wat die engineer speel was later jare ook “Baasspeurder Faber” – daai oorgeklankte reeks.

    Ek het al “Potemkin” gesien, but couldn’t get into it at all.

    Ek ken nie Guillermo del Toro se werk nie. Hou jy daarvan?

  3. Trakie het gesê op Maart 5, 2009

    Mmmmm. Goeie idee.

  4. abrham het gesê op Maart 7, 2009

    IS DIT HOE N MENS N TIER IN DIE TENK KRY?

  5. neirac het gesê op Julie 13, 2009

    Was Ram Das nie êrens met Timothy Leary deurmekaar nie? Iets lui ‘n klokkie. Veral met Leary se 7 vlakke van consiousness…

  6. palamino het gesê op Julie 13, 2009

    Ja, jy onthou reg. Timothy Leary en Ram Dass het saam acid geneem.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.