by

Kombuisvloer

Januarie 18, 2009 in Sonder kategorie

As mens saans
op jou naat rondrol
en die pyn
in lang, taai
kwylstringe
op die planke uitkots
leer jy rerigwaar
jou kombuisvloer
van naderby ken.
Sjit ek moet
‘n slag
onder die kaste
vee!

6 antwoorde op Kombuisvloer

  1. czardas het gesê op Januarie 18, 2009

    Morning P – a bit much for my Afrikaans I’m afraid, but cheers anyhow.

  2. Hoop jy voel beter. Vergeet onder die kaste niemand sien dit.

  3. Angelor het gesê op Januarie 18, 2009

    Ek is jammer Palomino,.. al wat ek kan doen is net dit,.. om te help voel,…

  4. abrham het gesê op Januarie 19, 2009

    naat rondrol…
    lang,taai kwylstringe …
    rerigwaar jou kombuisvloer …
    Sjit…
    jammer oor die ongesteldheid, sou dit die beweeg van skepping bewerkstellig? jy kon dit nie beter geskilder het nie. nice.

  5. Neander het gesê op Januarie 20, 2009

    Dankie palo, jys altyd +

  6. aixo het gesê op Januarie 24, 2009

    ek like die sJit ………grand , grand

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.