by

Die droogte

Januarie 17, 2009 in Sonder kategorie

Ai tog! Ek moet seker ‘n posting doen. Ek het nou lelik uit die gewoonte uitgerol.

Wel, dit was ‘n hectic week met die skole wat weer begin het en so aan….

….so daar….

4 antwoorde op Die droogte

  1. Angelor het gesê op Januarie 17, 2009

    Wel dit is great om te sien jy loer darem in! Soos hulle se, die goeie dinge in die lewe is skaars,.. ek dink ek moet vir jou n stukkie musiek opsoek,..

  2. Angelor het gesê op Januarie 17, 2009

    Net om jou uit te Freke,…

  3. Neander het gesê op Januarie 17, 2009

    P, dankie vir die kommentaar op my blog, ek kan nie jodel nie, maar die bluegrass musiek raas in my ore.
    Ek wou nog vra, hoe maak jy jou prentjies of is dit ‘n staatsgeheim.

  4. Angelor het gesê op Januarie 17, 2009

    🙂 ek soek nog,..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.