by

O, Elvis, my Elvis…..

Januarie 1, 2009 in Sonder kategorie

 

The lord Elvis, jamming with the lord Krishna

O, Elvis, my Elvis
My heartbreak hotel
Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel
Ons drink ‘n rooi glasie wyn op ons skete en pyn
en gee ons oor aan die nostalgie!

(Laurika Rauch)

En op daardie nostalgiese noot wens ek almal ‘n fantastiese 2009 toe…..

4 antwoorde op O, Elvis, my Elvis…..

  1. hutton het gesê op Januarie 1, 2009

    Only the best for 2009 😉

  2. Angelor het gesê op Januarie 3, 2009

    Ai,.. nostalge is net nie meer wat dit eers was nie,…

  3. Dankie vir die Haiku kommentaar.
    Ek dink jy sal vir ons ‘n paar goeies kan skryf.

  4. Neander het gesê op Januarie 13, 2009

    Jou kunsprentjies (waar gekry?) is onverbeterlik, ek sien jy hou ook van dans. Ek doen gewone dans al vir 23 jaar elke week. Jou Elvis het my genoop om te skryf. Excelsior!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.