by

Some really good advice!

Oktober 26, 2008 in Sonder kategorie

 “Begin at the beginning,
go on until you come to the end.
Then Stop.”

Lewis Carrol in Alice in Wonderland

2 antwoorde op Some really good advice!

  1. Ek hou van jou kuns! My dogter is ion matriek met kuns as vak. Glo een van die top drie in Tekensketse. Maar sy weier om kuns te gaan swot, want die onderwysers het baie te sê oor haar “styl” Sy sien nie kans vir nog 4 jaar van kritiek nie. Nou gaan sy IT swot!

  2. palamino het gesê op Oktober 27, 2008

    Ai, ja, dis sleg! Ek het wel kuns gaan swot, maar dit was 4 baie moeilike jare….ook oor my styl (Heeltemal te illustratief vir akademie) Daar moet als los wees…buitelyne moet vervaag ens, en soos jy kan sien is ek ‘n ou wat mooi binne my lyne inkleur! Dit het my 14 jaar gevat om my akademiese training te bypass….Nou noem ek myself ‘n illustreerder, nie ‘n kunstenaar nie, en ek doen net wat ek wil.

    Jou dogter maak die regte keuse. Die kritiek (opbouend of nie) eet aan jou siel. Die IT rigting is ook baie kreatief en sy sal wel plekke vind waar sy haarself kan uitleef!
    Sterkte!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.