by

Ek verlang die meeste na die kinders wat die verste van my is.

Augustus 14, 2011 in Sonder kategorie

Soos vanaand, ons praat altyd Sondae op Skype. Soms kry ek hulle nie in die hande nie, soos vandag.Dan

kry ek hierdie benoude en eensame gevoel in my hart. Australia is ver man, en ek het twee seuns en n

kleinseun van twee jaar oud daar. Dit gaan voorspoedig daar met hulle en ek gun hulle dit.

Maar dis ver, man, dis verskriklik ver.

Miskien word ek maar net hier op my oudag n regte klein sissie.

4 antwoorde op Ek verlang die meeste na die kinders wat die verste van my is.

  1. TS het gesê op Augustus 14, 2011

    *drukkie* Ek dink ek verstaan…

  2. min gesinne kan deesdae nog almal saam-saam kuier

  3. Liewe Ou Top, ek verstaan.
    Dankbaar vir myne wat net hier op my hoewe bly…ek hoor hom lag as hy in hulle tuin speel.
    My hart gaan uit na jou.
    xx

  4. ons mag huil. dit is goed so

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.