Jy blaai in die argief vir 2010 Julie.

Profile photo of ou-sus

by ou-sus

Hallo, is daar iemand daarbuite?

Julie 5, 2010 in Sonder kategorie

Net om te laat weet. Ek is nie dood of ontvoer nie, net half dood gewerk aan die ander huis se huis en tuin. Sodra ek my weg deur die bossies en grasse kan vind sal ek weer blog. Ek mis almal soos ‘n mens familie mis. Laat dit met almal geweldig goed gaan. Hou goeie moed, “It is almost over” Ayoba”.