Profile photo of DJK

by

N Idee

July 18, 2016 in Uncategorized

N idee

I Idee moet nie ligtelik opgeneem word nie.

N idea het al Nasies tot hulle kniee gebring, Miljoene mense vermoor, duisende laat swig, en nog meer laat onder gaan.

Goewermente het al lande verwoes as gevolg van n idee.

Jy moet weet dat n idee nie liefde het nie, n idee get geen gevoel nie, n idee bloei nie, n idee vertroos jou nie, n idee handhaaf nie orde of geloof nie. N idee neem nie wraak nie, n idee moor nie, n idee het nie trots nie, n idee breek nie, n idee bou nie, n idee slaan nie, n idee skop nie, I idee verkrag nie, steek of skiet nie.

Ek en jy gebruik die idiee van n idee om al die bogenoemde self te doen……..NET JY!!!

 

In die Naam Van n Idee.

DJK

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *