Nektar van die gode…

Jy wou geweet het oor Amstel

Nou soos ek al voorheengenoem het is ek nogal n Royal fan van Amstel maar meer Amstel light… ons mans moet ons intake dop hou. Heheeh!

Maar kom ek verduidelik oor die onderwerp:!

Waneer ek genooi word vir n geleendheid of die geleendheid skep by n lekker gesellige plekkie of pub maak nie saak waar nie….. “ as dit n sledge plek is maak mens dit beter, jy verander jou omstandighede ……… en glo my mens kan “
Annyhoe !?!?!?!

Waneer ek n drankie bestel en dit is nie sommer enige drankie nie… dis n Ampstel Light … nectar van die gode… daai is die middle wat elders ook die grootste haat vriendskap of familie twis tot n stilstand kan bring….. Die tyd en geld en moeite wat ingesit is om elke keer die perfekte gehaalte van bo baas goue nekter voor te sit, slaan my gedagtes tebowe.

Maar waneer hy neergesit word is dit nie jou normale jack&coke of Brandy&Cola nie. Nee, dis sag, soos die dag breek groen gesig seepie bottletjie wat met groot oormaat van Drome en Visioene na jou staar.

Die mense agter die kroeg is altyd so gaaf om hom vir jou oop te maak…. Dan bied hulle ook nog aan om die hele volume sommer so op een slag in jou glas in de boender, geen respek nie…. Maar dis waar ek kan nee sê vir die man/vrou agter die Toonbank ….

Mens moet dit met liefde en eerbied hanteer soos asof jy saam met hom deur sy hele lewens sieklus was en jy wardeer die waardigheid van waar deur hy kom…..

Ek kan dit nie oor my hart kry om meer as so 30ml-40ml in my glas te gooi nie. Nadat ek soveel aandag gespandeer het en myself voor te bery het vir die tyd saam, gaan ek jou waragtig nie net mors en alles op 1 slag in donder nie …… Nee…!!!

Jy is my eerste slukkie, die smaak wat duisende mense nie kan hê op daai geleë oomblik nie… die dors wat geles word maar met nie te veel van jou nectar nie n nie te min nie…. Die ontplofing van 2000 smaak sintue op een slag en die yskoue gevoel waneer dit in my keel afgly… jy is my eerste en my laaste slukkie alles in een, my begin en einde, myne eie Troebadoe ………. En ek is so gelukkig om dit 7 keer oor en oor en oor te ervaar voor jou 340ml klaar is en ek moet vir jou bye sê …

Jy is en was n dapper soldaat…. Ek en jy het tyd saam gehad wat niemand kan weg vat nie maar nou is dit verby ….

Ek en jy, ons is verby!… ek gaan jou leë en naakte struktuur mis… jy het my die bietjie lewenstyd van jou lewe gegee vir die 15-20min wat ons saam was maar dis nou klaar…

Dankie vir jou …. MAAR….dan hoor ek weer iemand agter my “ Nog so n ou enetjie” en dis waar ek jou vergeet en my volle aandag aan jou nefie of niggie of wie ook al hulle is gee…. Weet nie eintlik nie julle lyk mos maar almal dieselfde.. maar groete ou vriend tot ons weer ontmoet… Die Drinker

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *