Doelwit 100/Goal number 100, a start in the right direction

Dond 26 Aug 2010, 15:51        1 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

 

Hier is my eerste skildery!/ Here is a picture of my first finished painting!

 

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  doelwit 100  


Doelwit nommer 100 : Toe vergeet ek...

Woen 25 Aug 2010, 11:58        0 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

 

 

Gister, spring ek vlugtig aan die werk en kontak die eienaar van Wolves Cafe, wat ongelukkig op daardie einste oomblik oppad was huiswaarts van Durban af (in sy kar). Sjoe, praat van slegte tydsberekening.

 

 

Behalwe dit wou ek bonop ook die foto vir hom sommer per mms stuur, wat nie so goed af gegaan het nie en was gevra om dit eerder per e-pos te stuur.

 

 

Maar gisteraand besef ek dat ek net een skildery (tans) het om af te neem. Mens kan sekerlik nie jou "werk" wys, as jy net een voorbeeld het om ten toon te stel nie, of hoe?

 

 

Dus sal ek winkel toe moet ry, nog canvas aanskaf en skilder dat dit klap!

 

 

 

Yesterday, I started working on this goal by contacting the owner of Wolves Cafe, who happened to be driving back from Durban at exactly that very moment. Talk about having bad timing!

 

Besides that I wanted to mms the photo of my painting directly to his cellphone, which did not go down well as I was asked to email it instead.

 

Last night I realised that I currently only have one painting to photograph which would not exactly amount to showing my 'work'.

 

I see a trip to the art store and all nighters spent painting ahead of me!

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  doelwit nommer 100  


Doelwit nr 100 - Skep en verkoop indie kunswerke.

Dins 24 Aug 2010, 11:03        1 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Doelwit nommer 100 - Skep en verkoop 'indie' kunswerke.

 

wat?/ Goal number 100 - Make and sell indie artworks.

 

 

Ek wil my eie unieke styl kunswerke skep en dalk moontlik binne-in  Wolves cafe verkoop in Ilovo - wat my heel gunsteling plek  in Johannesburg is !

 

My goal is to create artworks, within my own unique style to possibly sell at Wolves cafe - which is my most favourite place in Johannesburg.

 

Dit is 'n regte indie plekkie, soos die wat in die tydskrif Frankie sou verskyn het.

 

It is a real indie hideout, like those featured in Frankie magazine.

 

 

Hoe? How?

  1. Skep kunswerke (klaar begin) / Create artwork (which I have already began doing)
  2. ?
  3. Kontak eienaar van Wolves Cafe / Contact owner of Wolves Cafe.
  4. Bid/ Pray
  5. Nog bid/ Continue praying

Soos die engelsman sou sê (more details to follow)

 

 

 

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  nommer 100   kunswerke  


Jonk, gelukkig en doelgerig.

Dins 24 Aug 2010, 10:28        0 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

 

 

Daar is ‘n fliek, The Bucketlist – wat die sterflikheid van die mens as tema het – daarin vind twee karakters uit dat hul kanker het,wat veroorsaak dat hul ‘n lys op stel van als wat hul wil doen voordat hul sterf.

 

Ek het die siening dat die lewe kort is en mens doelgerig moet lewe, die tyd is min en om iets gedoen te kry moet jy immers boekhou van jou drome en hul najaag.

 

Dus hier is honderd goed wat ek graag sal wil doen, ervaar en dalk moontlik regkry binne die bestek van ‘n jaar.

 

Hierdie blog dien as ‘n dagboek van die doelwitte, asook die proses wat daaragter steek om dit te bewaarheid.

 

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  inleiding   bucket list  


Miss Sexy boots

Vry 25 Jun 2010, 09:12        3 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Laaang swart sexystewels,

 

wat tot oor die knieg strek met 'n hak. Winkels, tydskrifte en die loopplanke is besaai met hierdie styl skoeisel.

 

Die vraag is natuurlik, Hoe dra ek dit sonder om te lyk asof ek op 'n straat hoek moet staan? Hier volg voorbeelde:

 

  • Konserwatief?

Dra jou swart stewels oor 'n katoen spanbroek.

 

  • Hups en avontuurlustig?

Dra jou stewels met swart deursigtigte sykouse en 'n kort vroulike rok.

 

 

  • Bietjie ouer maar nie koud?

Dra jou stewels bo oor 'n denim vir 'n gemaklike naweekstyl. Jy kan ook die stewel met 'n hak veruil vir 'n plat weergawe.

 

 

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  styl   tydskrifte  


Die onstylvolle, Sex and the City 2.

Woen 9 Jun 2010, 11:47        2 Kommentaar     Rapporteer Misbruik

Sex and the City 2, die opvolg van 'n eerste film en 'n hooggeprysde televisiereeks, wys al vir 'n ruk op plaaslike skerms. Ek, het die film gekyk en dit baie onstylvol gevind.

 

'n Gedeelte van die film vind plaas in Abu  Dhabi,  'n plek waar muslim vrouens hul tradisionele klede dra. Ek hou nie daarvan dat die fliek kommentaar probeer lewer op die muslim leefwyse nie.

 

Plus die film se garderobe, was uiters lelik!

Lewer kommentaar op hierdie pos...

Onderwerpe:  film   styl  


Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

MiaNagtegaal

wonder of iemand nog my blog lees?

Geslag: Female Send Message Stuur Boodskap
Stad: JHB Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 5285
Kommentaar: 399
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 3 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

abrham abrham Adage Adage tronkie tronkie
Girl, Inter... Tishke mense? Antoinette Ervaringe, ... Papeslaai

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec