LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van Twakkies

Twakkies

@twaksak aktief 11 Ure, 57 minute gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 18
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het ’n nuwe inskrywing geskryf, Ene ore, op die webwebwerf Twaksak 3 Dae, 15 Ure gelede

    Word ‘n mens se ore groter soos jy verouder?

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het ’n nuwe inskrywing geskryf, Estetika, op die webwebwerf Twaksak 3 Dae, 23 Ure gelede

    Nota aan self:

    waak daarteen

    dat van prag gepraat

    nie net nostalgie word nie,

    maar dat vandag

    se volronde oomblikke

    delikaat sal figureer.

     

    Onthou wel.

     

    Volmaanaande op

    ‘n[…]

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het hul profielfoto verander 4 Dae, 12 Ure gelede

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het ’n nuwe inskrywing geskryf, Jip, op die webwebwerf Twaksak 4 Dae, 13 Ure gelede

    Né, daar behoort ‘n wet te wees! As enige rich bitch of speknek (hetsy Landras of Berkshire) ‘n Mercedes, BMW, Audi, Porsche of Range Rover wil koop, moet hulle eers gevorderde bestuursopleiding ontvang. En as ‘n[…]

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Video Killed the Radio Star….DEAD. MORSDOOD., op hierdie werf Klarisabet 5 Dae, 10 Ure gelede

    My band was nie genoeg van ‘n broad nie, maar ek’s seker dis goed. Want jy is.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Mag sy nalatenskap en voorbeeld voortleef en uitgebou word, op hierdie werf exi-on-perfexi 5 Dae, 10 Ure gelede

    Ek dink die teen-evolusioniste/teen-kreasioniste/troglodiete het hom intens gehaat. ‘n Wetenskaplike. Ek het van hom gehou. Staan, daar gaan ‘n man verby.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies commented on the post, My take on Afrika Burns…, on the site reney warrington 1 Week, 2 Dae gelede

    Fascinating. Thanks.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ouers moet verantwoordelikheid neem vir hulle kinders, op hierdie werf Carol460 1 Week, 2 Dae gelede

    Hehe

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hiep hiep …., op hierdie werf Kelkiewyn 1 Week, 3 Dae gelede

    Mooi!

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het ’n nuwe inskrywing geskryf, O, weë…, op die webwebwerf Twaksak 1 Week, 3 Dae gelede

    Nokturne

     

    “Jou grense bring geluk!”*

     

    Dit wil dat jy in die herfs

    jou blare sal verloor

    en sonder skroom

    jou littekens

    soos medaljes sal vertoon.

     

    © Twaksak 2013

     

    * Uit die[…]

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, sal ons ou kennisse ooit vergeet ?, op hierdie werf exi-on-perfexi 1 Week, 3 Dae gelede

    Hehe. Ek vermoed dis ‘n raak beskrywing van wat ek later vanjaar gaan deurmaak. Sal self maar die digte dekmantelding doen.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het ’n nuwe inskrywing geskryf, Al die gepraat…, op die webwebwerf Twaksak 1 Week, 4 Dae gelede

    Twaksak het in die destydse Natal grootgeword, omring deur mad dogs, Englishmen en ‘n klomp hoofsaaklik aweregse Afrikaners en Duitsers. Dit het onder meer beteken dat hy die Transvaal se veldskoolindoktrinasie[…]

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Spieëlbeeld, op hierdie werf Twaksak 1 Week, 4 Dae gelede

    Nee, ongelukkig nie. Mmmm, Google?

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hit Parade: 7 Mei 1966, op hierdie werf deonleroux 2 Weke, 2 Dae gelede

    Hoe maak mens sterretjies hier? O, mens sê dit.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Fliek kyk saam met oupa, op hierdie werf politbiero 2 Weke, 2 Dae gelede

    Hehe, Oupa’t gegaan om te gesels.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Van alles en nog wat, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 2 Dae gelede

    O jinne, ek hoop nie ek droom eensag oor skoolhoofde nie, arme goed.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Blou Vrydag!, op hierdie werf Carol460 2 Weke, 4 Dae gelede

    Hulle is so gelukkig om jou te hê.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Flieks, op hierdie werf rosiemetdorings 2 Weke, 4 Dae gelede

    Ek is agter met die fliekding.

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het kommentaar op die inskrywing gelewer, Het jy geweet?, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 4 Dae gelede

    Help in die huis het nir vir my gehelp nie, nou moet ek my maar tot geweld wend?

  • Profielfoto van Twakkies

    Twakkies het ’n nuwe inskrywing geskryf, Sinfonies, op die webwebwerf Twaksak 2 Weke, 4 Dae gelede

    stamel

     

    vroegoggend se skelm

    vreugdes wek weldra

    ‘n grinnik ‘n grynslag

    lewens-

    lus

     

    oënskynlik irrelevant

     

    gedagtes aan ‘n verlate stof-

    pad wat slaperig  kron-

    kel tussen[…]

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer