tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jip, op hierdie werf Twaksak 11 Ure, 11 minute gelede
Nee hoe kan jy nou die jong man se knaters laat verwyder?
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, happy birfday oupa !, op hierdie werf abrham 20 Ure, 56 minute gelede
Dis darem ‘n al te groot stap… ek kan ook nie help om te wonder hoe oud sy gaan word en waaraan sy sal doodgaan.
Baie geluk met Oupa se verjaardag … met ‘n bos blomme en ‘n lekker vet druk!
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hit Parade: 21 Mei 1966, op hierdie werf deonleroux 21 Ure, 2 minute gelede
Geniet dit! Hoop julle het darem iets warm ook saamgebring
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hit Parade: 21 Mei 1966, op hierdie werf deonleroux 1 Dag gelede
Eish … en ons kla oor die kinders se Bieber-koors?
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Akismet en pespos, op hierdie werf Zeppie sê 1 Dag, 8 Ure gelede
Sug …ek hou nie my asem op nie
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Akismet en pespos, op hierdie werf Zeppie sê 1 Dag, 9 Ure gelede
Ek het so ook vir die litnet adminstrateur genoem. Nou moet ons nog net @benvanbruggen van sy spamskap kan onthef?
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Mag sy nalatenskap en voorbeeld voortleef en uitgebou word, op hierdie werf exi-on-perfexi 1 Dag, 9 Ure gelede
Voorwaar… ‘n reus het geval.
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Video Killed the Radio Star….DEAD. MORSDOOD., op hierdie werf Klarisabet 1 Dag, 9 Ure gelede
Dit maak die onderwyser in my wakker!
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, As jou hand iets soek om te doen, op hierdie werf Ek-Myself 1 Dag, 10 Ure gelede
Te oulik! Ek het ‘n keer plantjies in ‘n paar PEP tekkies geplant maar dit het glad nie gewerk nie Die grond was te vlak
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@perdbytjie Ja ek het lekker gelag. Mens is party weke net gelukkig
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@losbek hehehehe… dis treffers die week veral nr1 en 6
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@rosiemetdorings Ek giggel al die hele dag
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@exiperfexi Hehehehe… ek het sommer geweet jy sal skerp wees soos gewoonlik. Nr 1 is voorwaar ‘n treffer! Dankie dat jy elke week deelneem – jy weet nie hoe waardeer ek dit nie
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@ek-myself Lekker naweek

@ek-myself Hehehehe Ek het nou te lekker gelag!
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@kompethenry Ek giggel ook die hele dag al oor die slimmighede
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 11 Ure gelede
@ineke Dis ‘n mooi foto nê?
tina10 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis, op hierdie werf LitNet Blogs 1 Dag, 13 Ure gelede
Vandat ek my eksimet(sp?) gestel het en ek nie meer hoef te modereer nie, was daar nog nie ‘n enkele pespos nie.
Ek weet net dat Bruggie @benvanbruggen glad nie meer op sy blog kan kom of kommentaar kan lewer nie
tina10 commented on the post, Pragtige stasies, on the site Perdebytjie se tweede blog 1 Dag, 13 Ure gelede
@perdebytjie Lyk my nie alle pings werk nie … ek het bv. nie die antwoord per epos gekry nie Wonder waarom dit nou weer gebeur.
Lekker naweek vir jou
Onlangse kommentare