LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van PIXIE

PIXIE

@soet-en-suur aktief 11 Ure, 47 minute gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 14
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het ’n nuwe inskrywing geskryf, Dag 832 – 842 – April voorneme – Die onverkende Suidkus , op die webwebwerf 'n Nuwe pad 11 Ure, 46 minute gelede

    PosseëlfotoEk het myself voorgeneem dat 2013 die jaar gaan wees vir nuwe dinge – nuwe avonture, nuwe uitdagings, nuwe plekke.  So, waar ons gewoonlik met ons April vakansie Ballito of Umhlanga toe gaan, het ons besluit om[…]

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 819 – 831 – Die beste Ma’s, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Week, 2 Dae gelede

    Dankie!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, I rest my case, your honour!, op hierdie werf Loergaatjie 1 Week, 3 Dae gelede

    Ek dink soms is die ware realiteit van die dood genoeg om ‘n mens te laat besef dat jy eintlik wil lewe ;-)

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 819 – 831 – Die beste Ma’s, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Week, 3 Dae gelede

    Dis vir my soms hartseer dat daardie “banc” net nie daar is nie, maar ek dink dis die verloop van die lewe ;-)

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 819 – 831 – Die beste Ma’s, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Week, 3 Dae gelede

    Dankie! Ek het! In die gejaag van die lewe vergeet ek partykeer wat ‘n geskenk dit is om ‘n Ma te kan wees.

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Teleurgesteld, op hierdie werf Ek-Myself 1 Week, 4 Dae gelede

    Ek wonder oof waarheen almal verdwyn het wie se stories ek so getroue gevolg het. Die ou blog “host” was net soveel meer eenvoudig – wordpress frustreer my!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het ’n nuwe inskrywing geskryf, Dag 819 – 831 – Die beste Ma’s , op die webwebwerf 'n Nuwe pad 1 Week, 4 Dae gelede

    PosseëlfotoSo paar weke terug vra my pa of ek wil deelneem in sy werk se Moedersdag kompetisie en stuur vir my die vorm.  Al wat jy moet doen is om ‘n paar paragrawe te skryf oor jou ma.  Ek het vir dae gedink aan die[…]

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    En hierdie is nou maar die begin van laerskool – ek ys om te dink watter dinge ons gaan teekom soos my meisiekinders ouer word!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Geld kan nie aanhoudend alles regmaak nie….

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Haha!! Slim! Toe ek op skool was was daar ‘n ma wat altyd dri-mac’s geborg het vir ons hokkie spanne. Raai wat? Die dogter het eerste span gespeel….

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Perdebytjie, ek glo jy slaan die spyker op sy kop. Ouers wat deur hulle kinders lewe….

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Ek dink die fliek was so snaaks juis omdat daar soveel waarheid in was! Ek stem dat ouers gerus kan help en betrokke raak by skole, met natuurlik ‘n gesonde balans. ;-)

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Wow, dis nou “dedication” vir jou! Interessante storie, dankie!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Ek stem saam – ek is baie betrokke by Japsnoet (4) se skool, maar wil nie te veel inmeng by die laerskool nie!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 794 – 801 – Die mooi bly oor, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    Ek stem saam. Al die wonderlike stories wat darem saam met hulle heengaan….

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het ’n nuwe inskrywing geskryf, Dag 802 – 808 – Om hoofmeisie te word, op die webwebwerf 'n Nuwe pad 1 Maand gelede

    PosseëlfotoToe ek in die ou standerd 5, ‘n prefek word, was ek nie net verskriklik opgewonde nie, maar ook heel verbaas.  My ouers was nie op die skoolraad nie, my ma het nie pannekoek gebak by die jaarlikse kermis nie, my[…]

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE commented on the post, **Wintersoggend…, on the site Net Ek Vervolg 1 Maand, 1 Week gelede

    Wow, wat ‘n awesome gedig!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 768 – 774 – Alles het ‘n naam, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand, 1 Week gelede

    Dr Seuess se gesegde is awesome – iets wat mens eintlik elke dag vir jouself moet se. Dankie!

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 794 – 801 – Die mooi bly oor, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Maand, 1 Week gelede

    Dankie – sy was so ‘n spesiale, onselfsugtige, vrygewige en liefdevolle mens.

  • Profielfoto van PIXIE

    PIXIE het kommentaar op die inskrywing gelewer, IN DIE HART, UIT DIE KOP, op hierdie werf Uit Melkbos 1 Maand, 1 Week gelede

    Ek het so gehoop ek wen die boek met Kwela se kompetisie! Ek het toe nie, maar gaan dit koop sodra ek in ‘n boekwinkel kom. Ek kan nie wag nie!

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer