Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 2 Dae, 4 Ure gelede
@perdebytjie – Is so, en eintlik kom ons al so ‘n lang pad saam.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 4 Ure gelede
@madhatter – Ek mis dit ook. Dié het ook maar sy frustrasies gehad, hoewel ek dit as uitdagings gesien het. Nou se frustrasies is te tegnies van aard en voel dit vir my of mens te veel aan die tegniese span se[…]
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 18 Ure gelede
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 18 Ure gelede
Dalk is jou verstandelike vermoëns juis verhewe bo dit wat ons hier kwytraak
.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 18 Ure gelede
@tina10 – Nie geweet mens kan dit doen nie. Eintlik gee ek nie om nie, dis in elk geval een van my gunsteling bloggers. Was net bang my inbox word op die ou end ge-overflow deur almal se notifications as gevolg van[…]
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 19 Ure gelede
Al is dit net om te sien watse nuwe vorderings gemaak word
.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 19 Ure gelede
@ek-myself – Verstaan nie mooi wat jy bedoel met die approve-ding nie. Het ons nie op ‘n stadium juis daarteen geskop nie?
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 20 Ure gelede
@ek-myself – Nope, iemand anders. ‘n Baie geliefde blogger. Dink jy ek moet bekendmaak wie?
(En nou’s ek bly die smily lyk so ondeund.)
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ouers moet verantwoordelikheid neem vir hulle kinders, op hierdie werf Carol460 3 Dae, 22 Ure gelede
Ken nou nie die hele storie nie, maar as sy ma bedags werk kan ek nogal verstaan dat sy hom nie alleen by die huis wil los nie.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 3 Dae, 22 Ure gelede
Vang jy my nou uit toe my wenkbroue lig
.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Alpha +, op hierdie werf Zeppie sê 3 Dae, 22 Ure gelede
Ons ouers se lot. Sal ook enigiets vir onse slim kjinners doen.
Kelkiewyn commented on the post, Die Kaap van Storms het toe net meer storms ontketen, on the site Net Ek Vervolg 3 Dae, 23 Ure gelede
Ek sal enige tyd Kaap toe trek. Dis Wederhelf wat vasskop.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, In Twee, op hierdie werf Ek-Myself 3 Dae, 23 Ure gelede
Ek weer kon nie gou genoeg van my BB ontslae raak nie.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Soektogte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 3 Dae, 23 Ure gelede
Ek het al vergeet van StumbleUpon! Moet beslis weer ‘n draai daar gaan maak.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Besondere ervaring, op hierdie werf Perdebytjie 3 Dae, 23 Ure gelede
Sien sommer baie uit na jou volgende vertellings en foto’s.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Besondere ervaring, op hierdie werf Perdebytjie 3 Dae, 23 Ure gelede
Me too!
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 3 Dae, 23 Ure gelede
Sukkel om gewoond te raak aan die blog-smily. Lyk so ondeund terwyl dit eintlik veronderstel is om dood onskuldig te lyk.
Dink nou net aan iets: Hoop nie iemand kry ongevraagd kennisgewings van my inskrywings[…]
Kelkiewyn het ’n nuwe inskrywing geskryf, Ek sien hier is vordering gemaak, op die webwebwerf Kelkiewyn 3 Dae, 23 Ure gelede
Met die dat ek vir lank nie geblog het nie, het ek eers na my vorige inskrywing agtergekom dat ek nou
1. kennisgewings kry van al die kommentare op my inskrywings (nice!);
2. kennisgewings kry van een[…]
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hiep hiep …., op hierdie werf Kelkiewyn 4 Dae gelede
@zephur – Glo vir my, daai pa’s het instinktief opgetree. Dis mos eers na die tyd wat mens die humor in sulke situasies sien
.
Kelkiewyn het kommentaar op die inskrywing gelewer, US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein, op hierdie werf LitNet Blogs 4 Dae gelede
@litnet-editor – Kon jy toe al by die tegniese mense uitvind of dit moontlik is? Groete, KW
Onlangse kommentare