LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van rosiemetdorings

rosiemetdorings

@rosiemetdorings aktief 22 Ure, 58 minute gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 47
  • Groepe 1
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings commented on the post, Beelde en Monumente, on the site Perdebytjie se tweede blog 23 Ure, 19 minute gelede

    Wat my interesseer is dat dit alles mensgemaakte objecte is wat mens so aangryp. Hier in SA moet die besonderse natuur bewonder word – wat hulle nou weer nie so in oorvloed het soos ons nie. Dit was my ervarig […]

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings commented on the post, Die tragedie van ons land, on the site life as a place 1 Dag, 1 Uur gelede

    weet nie eintlik hoe om hierop kommentaar telewer nie – kan net ‘n diep Tina-tipe van sug gee en wonder of daar ooit lig in hierdie tonnel sal wees

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Het jy geweet?, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 20 Ure gelede

    hierdie ou maak dit complicated – gelukkig dink ek nie dat ek gou weer langer as 2 uur sal vlieg nie

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, WENSE, op hierdie werf pienkvolla 2 Dae, 13 Ure gelede

    dankie daardie kant ook so. moet sê die tyd vlieg onder my uit. Soms kan ek nie glo dat nog ‘n Vrydag alweer aangebreek het

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Skool, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Dae, 19 Ure gelede

    klink werklik sinneloos

    na aanleiding van jou eerste prent net vanoggend gelees:
    a broken pencil is pointless.

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dis die hoe, op hierdie werf Kaspaas 2 Dae, 21 Ure gelede

    @klarisabet
    My kinders het op skool Xhosa as vak gehad (so terloops, ook gehaat) en nie een kon die taal regtig optel nie.

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings commented on the post, Kaapstad foto’s… Uiteindelik!, on the site Net Ek Vervolg 2 Dae, 21 Ure gelede

    is daar ook museum by die brandewyndistillery? verbeel my ons was donkie jare terug by een in Stellenbosch, maar daar is nou net kantore waar ek gedink het dit was

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Huur ‘n ouer, op hierdie werf Ek-Myself 2 Dae, 21 Ure gelede

    My ma het my klere gemaak en ek moes vat wat ek kry. Kan nog my eerste gekoopte rok onthou – ek was nie eers saam in die winkel nie, maar dit was perfek my smaak. As ek self daar was het di everskeidenhied my dalk verwar

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, die hartseer wals, op hierdie werf abrham 2 Dae, 21 Ure gelede

    Inderdaad ‘n hartseer wals – stunning geskryf

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings commented on the post, Fonteine en parke, on the site Perdebytjie se tweede blog 3 Dae, 17 Ure gelede

    lente daar is soveel meer uitbundig as by ons waar dit nie so koud word in die winter

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ene ore, op hierdie werf Twaksak 3 Dae, 17 Ure gelede

    ek het vinniger ouer geword aan die een kant as aan die ander :P

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 4 Dae gelede

    daardie rok is mooi, net bedoel vir iemand wat jarrre jonger as ek is

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 4 Dae gelede

    Ek sal die fiets vat. Hy is al te pragtig, maar dalk meer dekoratief as prakties :D

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings commented on the post, Oor ‘n ou kerk en drie pilare…, on the site Net Ek Vervolg 4 Dae, 1 Uur gelede

    Ja mens se bakens en persepsies verskuif gedurig.

    Ek en my skoonsuster het nou die dag daaroor gepraat hoe fed up ons albei op ‘n stadium vir ons mans was, en dat ons vandag nog by daardie mans is EN nie spyt […]

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jip, op hierdie werf Twaksak 4 Dae, 15 Ure gelede

    Wat het jy teen amper al wat bestuurder is?

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hit Parade: 21 Mei 1966, op hierdie werf deonleroux 4 Dae, 15 Ure gelede

    Ja ek het nogal van Viginia Lee se sang gehou.

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 5 Dae, 21 Ure gelede

    @ek-myself
    :D
    jy maak my naweekmet 1 en 3

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 5 Dae, 21 Ure gelede

    so bly hulle het vir Pietertjie Pan nie van agter afgeneem nie.
    Ek-myself se kommentaar oor hom is onverbeterlik

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings het kommentaar op die inskrywing gelewer, jy sal verbaas wees, op hierdie werf exi-on-perfexi 5 Dae, 22 Ure gelede

    soos k vir koffie staan?
    ek lees lankal nie meer daardie tipe van blog nie.
    Daar is niemand so doof soos een wat nie wil hoor nie en niemand so blind soos een wat nie wil sien nie

  • Profielfoto van rosiemetdorings

    rosiemetdorings commented on the post, Kerke en Katedrale, on the site Perdebytjie se tweede blog 5 Dae, 22 Ure gelede

    Ek wil so graag by die Westminster abdy ingaan. Het nou al 2X voor sy deur gestaan en gedink, nee genugtig dis net te duur.

    Dis net ongelooflik as mens dink hoe lank dit moes neem om hierdie geboue te voltooi

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer