BeateCreations het ’n nuwe inskrywing geskryf, Reis jy?, op die webwebwerf BeateCreations 1 Uur, 35 minute gelede
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Skool, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Ure, 28 minute gelede
Bowen al die moets en moenies het ek al gesien die beste medisyne bly maar liefde. Omring jou met mense wat werklik vir jou omgee en jy sal sien die pad wat jy moet stap sal nie so swear wees nie.
Ons almal[…]
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Skool, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 23 Ure, 53 minute gelede
Ja ek het net nou die dag by Ek-Myself ‘n uitnodiging gekry om weer te kom blog. Jong my wereld was bietjie geskud en toe slaan my oester skulpie toe. Ja ek weet dit is nie ‘n verskoning nie. Maar ek werk aan[…]
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Huur ‘n ouer, op hierdie werf Ek-Myself 1 Dag gelede
Hoe lekker lees ek jou blog. Ek sal sommer jou 2 aanneem. Ek is reeds deesdae so broeis met broer se kids. Jy moet maar net “aan paas”.
Groetnis
Beate
Oja ek sal nog meer kom blog. My brein is deesdae[…]
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Skool, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag gelede
Het nou net weer kom inloer. Wou eintlik hoor hoe dit met jou gaan?
Het sommer jou blog deurgeblaai en lekker gelag. Dankie vriendin dit was heerlike Blog Kuier.
Hoop dit gaan goed met jou.
Stuur maar ‘n[…]
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hare op jou tande, op hierdie werf Ek-Myself 1 Week, 5 Dae gelede
Maak nie saak hoe jy jou hare sien nie jy is stunning. Jou mens wees skyn deur
met hare sonder hare lank of kort. Jy is Jy!!!
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Opgestress (twee ss’e voel vir my meer stesvol as net een), op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Week, 6 Dae gelede
Ons stuur duisend arms vol goeie hoop en ons vertrou op die Here dat alles goed sal afloop.
BeateCreations commented on the post, Aandklasse vir mans *giggel*!, on the site Net Ek Vervolg 3 Weke, 5 Dae gelede
In een woord briljant.
Ek het gedog seker van die klasse is net nodig in my familie maar nou neem ek waar dit is ‘n algemene benodigheid van kennis.
Dankie vir die lag
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Swaar harte, op hierdie werf Ek-Myself 3 Weke, 5 Dae gelede
Ek het 2 wonderlike vriendinne verloor aan Engeland. Albei daar is getroud met SA mans wat hulle daar ontmoet het en kom darem so een maal in 2 jaar vir ‘n kuier SA toe.
Maar dit is nie dieselfde nie. Ek is[…]
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Swaar harte, op hierdie werf Ek-Myself 3 Weke, 5 Dae gelede
Ek is vrotsig. Ek kom min hier deesdae maar my hart is saam seer en my keyboard het ‘n paar vet traan druppels op geslurp.
Ek kon nog nooit die immigreer ding verstaan nie en al word ons links en regs uitgemoor en[…]
BeateCreations commented on the post, Wanneer het die pophuis ‘n regte huis geword?, on the site life as a place 2 Maande, 2 Weke gelede
Ek wens mens kon soms die lewe en tyd vasvang in ‘n een van daai “Snowglobes” . Dit vang my nie dat ek ouer word nie maar so ook my ouers en res van my familie. My een Tannie praat van plek in ‘n aftree oord […]
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Raak aan…, op hierdie werf BeateCreations 2 Maande, 2 Weke gelede
@exionperfexi Dankie vir die “like” ek waardeer
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Raak aan…, op hierdie werf BeateCreations 2 Maande, 2 Weke gelede
@rosiemetdorings dankie vir die liefde
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Raak aan…, op hierdie werf BeateCreations 2 Maande, 2 Weke gelede
@perdebytjie Ai ja jy is reg.
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Raak aan…, op hierdie werf BeateCreations 2 Maande, 2 Weke gelede
@tina10 Jy moet my laat weet dan pos ek vir jou van my “Hoop reeks” vir haar. Dit is amazing as mens kanker kry dit is asof die lewe dan eers begin sin maak. My beste vriendin is op 25jaar dood aan Borskanker en[…]
BeateCreations het ’n nuwe inskrywing geskryf, Raak aan…, op die webwebwerf BeateCreations 2 Maande, 2 Weke gelede
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, The Ant and the Contact Lens: a true story, op hierdie werf Ek-Myself 3 Maande gelede
Dit is nou diep mooi!!!!!
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrees jy?, op hierdie werf BeateCreations 3 Maande gelede
@ek-myself solank ons ‘n stadige pas kan draf ek so bietjie onfiks.
BeateCreations het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrees jy?, op hierdie werf BeateCreations 3 Maande gelede
@tina10 Nou praat jy. Worrying is like a rocking chair it gives you something to do but it brings you now where.
BeateCreations het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vrees jy?, op die webwebwerf BeateCreations 3 Maande gelede
Ons mensdom is eintlik ‘n diep snaakse klomp.
Hoekom raak jy bang? Hoekom is ons so bang vir alles? Ons sê ons glo in die Here en Sy uitkoms maar ons vrese hou aan om ons lewens te oorheers.
Ek moes in[…]


Onlangse kommentare