perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Knypie, op hierdie werf Zeppie sê 1 Week, 4 Dae gelede
Altwee klink ewe lekker!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Persepsies, op hierdie werf Twaksak 2 Weke, 2 Dae gelede
As jy Engels is,is jy ‘n brother …ai die stigma sal vir ewig aan ons klou.
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Persepsies, op hierdie werf Twaksak 2 Weke, 2 Dae gelede
Jammer dat mens nog “baas” genoem wil word
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, ‘n Doppie vir die ou toppie…, op hierdie werf Twaksak 2 Weke, 2 Dae gelede
Die drie skippies sal dan sommer sink!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Braai ten alle koste?, op hierdie werf vetweet 2 Weke, 2 Dae gelede
Dis maar goed die hout is so duur,want as daar ‘n mark daarvoor ontstaan,gaan ons reeds bedreigde bosveldbome ‘n verdere knou kry!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Bietjie oor Angola en Luanda, op hierdie werf Blikskottel se plek 2 Weke, 2 Dae gelede
Daar was nog nooit werklik deernis vir gepeupel waar politici hulle dikvreet aan rykdom nie.Die uiteinde is omtrent altyd rewolusie.Dis net ‘n kwessie van tyd..die hele wereld sit op ‘n tydbom.
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Winter in die kaap, op hierdie werf rosiemetdorings 2 Weke, 2 Dae gelede
Sjoe ek kry sommer koud!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Naweek kuier., op hierdie werf Sommer 'n begin 2 Weke, 2 Dae gelede
Wat baie keer vir jouself natuurlik is,is vir ander mense iets besonders.Dit wys net hoe kan mens jouself onderskat.
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Verlange, op hierdie werf Sommer 'n begin 2 Weke, 2 Dae gelede
Lekker gelees hier by jou.Ons bloggemeenskappie is maar yl deesdae en dis lekker om nog iemand by te kry!
perdebytjie commented on the post, Oor dingetjies en goedjies, on the site Net Ek Vervolg 2 Weke, 2 Dae gelede
Miskien moet jy meer konsentreer op die geluk van nou..elke minuut elke dag se klein dingetjies wat gelukkig maak.Gooi ek en Tina jou met preke vanoggend..hehe!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Winter in die kaap, op hierdie werf rosiemetdorings 2 Weke, 2 Dae gelede
@kompethenry Lekker lag ek vir jou!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Drie-Eenheid: wie het dit uitgedink en hoekom sou mense vandag nog daaraan glo?, op hierdie werf Geloofsin vir nóú 2 Weke, 2 Dae gelede
Ek geniet jou skrywes..laat mens baie dink.
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Selfvoldaan, op hierdie werf CM 2 Weke, 2 Dae gelede
Ja ons almal lieg maar een of ander tyd en wil dit nie altyd erken nie!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 3 Dae gelede
Ek is mal oor die groenterok,solank ek net nie alles moet eet nie..sal in ‘n lugballon verander!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Verlange, op hierdie werf Tannie Frannie 2 Weke, 3 Dae gelede
Ek weet hoe jy voel.My enetjie sit in Rusland.Tina stel dit so oulik met die woord “velhonger”!Die end van die jaar sal gou hier wees en dan gaan jy kuier!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, , op hierdie werf Carol460 2 Weke, 5 Dae gelede
So in trurat…ugh!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die ds. en die bordeel, op hierdie werf Vloei 2 Weke, 5 Dae gelede
hehe!Lekker gelees hier by jou.
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, In die stoeisale van Teheran (Iran), op hierdie werf fanjan vertel 2 Weke, 5 Dae gelede
Dis baie interessant!Is dit nie ongesond om so baie te sweet en vog te verloor voor ‘n geveg nie?
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Less is more, op hierdie werf Kaspaas 2 Weke, 5 Dae gelede
Klink goed,maar helaas die kripvreters sal nooit hul plekke by die trog afstaan nie!
perdebytjie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gorrelinge oor uitsteeksels, op hierdie werf Bekvol 2 Weke, 5 Dae gelede
Jy’t nie dalk in jou slaap geloop tandarts toe nie?
Onlangse kommentare