LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van monicahaddad

monicahaddad

@monicahaddad aktief 2 Ure, 44 minute gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 27
  • Groepe 1
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 5 Dae, 3 Ure gelede

    @ sirpsa

    hehe gotcha!, maar jy sou daarvan gehou het. Weet jy net weer vanaand besef, dis die mense wat my hier hou, ek sal nerens soveel eendersdenkendes kry as wat ek hier gekry het nie. soort soek seker maar soort…..

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 5 Dae, 4 Ure gelede

    @perdebytjie

    Die ritueel is verby en dit was besonder aangenaam, is nou reg vir die groot trek more

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Besondere ervaring, op hierdie werf Perdebytjie 5 Dae, 9 Ure gelede

    Wat ‘n heerlike ervaring!

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 5 Dae, 9 Ure gelede

    As jy maar weet hoe naby aan die waarheid jy is ;-)

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 5 Dae, 9 Ure gelede

    @berwick ek probeer my bes :-)

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 5 Dae, 9 Ure gelede

    @ Tannie Frannie
    Ek dink so baie aan die swaeltjies…….

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 5 Dae, 11 Ure gelede

    @ rosiemetdorings

    Moewies is nou die woord in my kop vir vandag :-)

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 1 Uur gelede

    @jade Thanks :-) )

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 2 Ure gelede

    @zephur
    Is hulle nie nice nie :-)

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Burokrasie, op hierdie werf rosiemetdorings 6 Dae, 2 Ure gelede

    Ek het nou daai lamp nodig gehad, ons het vergeet om krag te koop. Gelukkig het dogter vir ons krag in hierdie laat uur in die hande gekry daarom kan ek nou skryf. Die trekkery maak my kop dof.

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Alpha +, op hierdie werf Zeppie sê 6 Dae, 2 Ure gelede

    Of jy het dit of jy het dit nou maar net nie, ek het dit nou maar net nie…

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 7 Ure gelede

    @tina 10Ja die poue het so deel van McGregor geword, ek hoop hy het die ordentlikheid om vir hom ‘n nuwe een te kry

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Toy Story, op hierdie werf Klarisabet 6 Dae, 13 Ure gelede

    Dit was inderdaad ‘n intensiewe projek. Mission accomplished.

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Opskrifloos, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 6 Dae, 13 Ure gelede

    Hierdie prente van jou sit my sommer dadelik in ‘n goeie bui.

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hoe dit hier gaan, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 13 Ure gelede

    @ek myself
    Die plek is nie vir sissies nie hoor, jy moet taai wees om hier te oorleef…….

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, KlaasVakie, op hierdie werf Ek-Myself 6 Dae, 13 Ure gelede

    Miskien moet jy in jou laai krap en kyk of daar nie ‘n springtou is nie ;-)

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het ’n nuwe inskrywing geskryf, Hoe dit hier gaan, op die webwebwerf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 14 Ure gelede

    Wil eers gou hierdie storie vertel. Ons het so McGregor news ding, wat almal iets kan opsit van ‘n garagesale tot ‘n petisie. So kry ek die briefie van die polisie wat sê hier was ‘n paar diefstalle die afgelope[…]

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Een van daai dae, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 15 Ure gelede

    @berwick Bwahaha dis SPOT ON !!!!!

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Een van daai dae, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 15 Ure gelede

    In a moment of jest :-) ))

  • Profielfoto van monicahaddad

    monicahaddad het kommentaar op die inskrywing gelewer, Een van daai dae, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 6 Dae, 15 Ure gelede

    @klarisabet Jip die verskil tussen Goed en Kwaad word al groter maar ek dink nie dis net hier nie, Marion-Eiland is omtrent die plek om te wees, maar nou vertel my broer se seun wat nou daar is vir 14 maande, die[…]

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer