LitNet Blogs

  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van maryna

maryna

@marynam aktief 1 Week, 1 Dag gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 19
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    Nota aan almal wat my blog oor die afgelope paar maande gelees het (byna 50 000 besoeke!): Dankie vir die lekker gesels en interessante gesprekke wat ons oor die maande kon deel. Soos baie ander bloggers voor my,[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    Dankie, sterkte vir julle ook daar.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    ;) En mens met kens.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    @louisna, ek het vandag besluit om my blog te sluit, en sal ongelukkig nie aan jou versoek kan voldoen nie. Hierdie was dan die laaste blog ooit vir my. Dankie aan almal wat my blog gelees het.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    @twaksak, baie goed, dankie. Hoop om dieselfde van jou te hoor. Dankie ook vir die mooi gedigte wat jy deel, jy het ‘n gawe met woorde.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    @louisna, vorige regering of nuwe regering? Dan sal ek so maak. Hoop dit gaan goed daar Ouboet.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    Hahaha, interessante name wat jy vir hulle het.
    Nicos Anastasiades.is in Duitsland se sak, so dit gaan nie maklik gebeur nie.
    Ek lees gister ‘n verspotte berig oor die “skaakspel” tussen Rusland en Duitsland oor[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Maand, 3 Weke gelede

    @tina10, en so praat ons maar verskillende tale ;)

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Jammer Siprus!, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    @rosiemetdorings, Nie net is Siprus die historiese brug na Jerusalem nie, die hele Midde Ooste is in aanvals-radius vanaf Siprus. Duitsland gaan Siprus vir seker vat, en Siprus gaan in die EU bly, maar die VK gaan[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Maand, 3 Weke gelede

    @tina10, ek het die gesiggies ontdek toe ek die wordpress platvorm probeer baas raak het. Ek is niks wyser nie, maar ek kan darem nou my oë rol en skaterlag, wat voldoende is.

    40 dae is eintlik niks. Daar is[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna commented on the post, Say WHAT?, on the site life as a place 1 Maand, 3 Weke gelede

    @ avega, Queenspark het pragtige klere.
    Het jy al gehoor van voedsel sinergie? Wanneer die perfekte balans wat in natuurlike, onverwerkte kosse voorkom versteur word, maak dit mense siek (en vet). Verwerkte […]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Maand, 3 Weke gelede

    @tina10, Jy tik woorde soos smile, grin, sad, eek, shock, vraagtekens (???), cool, mad, wink, lol, oops, cry, evil of roll tussen twee dubbelpunte, bv. :woord:

    :smile: :grin: :sad: :eek: :shock: :???: :cool: […]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het ’n nuwe inskrywing geskryf, Jammer Siprus!, op die webwebwerf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    PosseëlfotoJulle optogte en plakkate kan niks aan gedane sake doen nie. Daarvoor is dié eiland strategies te belangrik vir Duitsland. Ek het vier maande gelede al daaroor geskryf.

    Op die groot klok van tyd is geskiedenis[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ons ” suffer” voort, maar kla nie te veel nie, op hierdie werf Carol460 1 Maand, 3 Weke gelede

    Wat is die vereiste matriekslaagsyfer nou? 33%? Ek het tred verloor.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, My pad, die Woord, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    @avega, alles sing Sy naam, die see, die wind in die bome, die lag van kinders… my bloed.
    (Ek stem saam met jou kommentaar op Bruggie se blog. Dink jy hy weet dat Sjina die grootste houer van die VSA se skuld is[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, My pad, die Woord, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    Baie spesiaal.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, My pad, die Woord, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    Dankie @tina10, dis my tuin en my swembad.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, My pad, die Woord, op hierdie werf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    As jy so sê.

  • Profielfoto van maryna

    maryna het ’n nuwe inskrywing geskryf, My pad, die Woord, op die webwebwerf die peanut gallery 1 Maand, 3 Weke gelede

    Posseëlfoto
    Psalm 91

    HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
    Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
    Want Hy is dit wat[…]

  • Profielfoto van maryna

    maryna het kommentaar op die inskrywing gelewer, ‘n Kaapse draai (vir Tina, omdat sy gevra het), op hierdie werf Tannie Frannie 1 Maand, 3 Weke gelede

    Pragtige fotos!

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings

  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer