LitNet Blogs

  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van madhatter

madhatter

@madhatter aktief 5 Dae gelede
So beaam ek dit ook: I’m an idealist. I don’t know where I’m going, but I’m on my way. Carl Sandburg Bekyk
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 63
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek sien hier is vordering gemaak, op hierdie werf Kelkiewyn 5 Dae gelede

    Ek mis nog steeds die ou Litnet maar ai ons moet net vorentoe!

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Ek is soooo bly. Het julle baie gemis. Weet net nie waar om weer te begin nie. Sal eers moet kyk wat is nuus op die blogs.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Dis snaaks hoe mens terug verlang na die blog-familie.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Ek het gesien jy reik uit na Neander. Het hy al iets laat hoor!

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Ek loer darem so nou en dan en sien jy is een van daardie steunpilare!!!

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Ek sien daai ding. dink jy die ouens is uitgeblog of net besig?

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Jy laat my altyd goed voel maar ek dink daar kom meer vars briesies van die Kaap af.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Is dit nie erg nie? Maar jy sal weet hoe doenig ek is met my Graad 2 kindjie en sy boetie en sussie en ‘n voldag werk!

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    dankie. Gaan gou bietjie loer daar aan jou kant om te sien waarmee jy deesdae doenig is.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Dankie. Dit was woes hier aan my kant. ek het gedink met ouderdom kom meer tyd. hahaha

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Gegroet!, op hierdie werf Madhatter 5 Dae gelede

    Hallo. Watter een is jy?

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het ’n nuwe inskrywing geskryf, Gegroet!, op die webwebwerf Madhatter 1 Week, 2 Dae gelede

    Ek het net vinnig kom inloer om te sien of hier nog lewe op hierdie planeet is!

    Vanaf volgende week gaan ek my bes probeer om weer by julle in te val.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Situational Awareness, op hierdie werf Zeppie sê 1 Maand, 2 Weke gelede

    Hy verkies vars vleis. Weet nie wat deesdae by slaghuise te koop is nie.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die waarheid agter die storie., op hierdie werf Madhatter 1 Maand, 2 Weke gelede

    Dankie Adage. Ek haat uitbuitery van enige aard.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die waarheid agter die storie., op hierdie werf Madhatter 2 Maande, 1 Week gelede

    Hi Lou het jy ‘n nuwe lognaam?

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, raai raai riepa….., op hierdie werf rosiemetdorings 2 Maande, 1 Week gelede

    wat van George Clooney?

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Wat maak oom Kallie daar?, op hierdie werf die peanut gallery 2 Maande, 1 Week gelede

    En daar het hy toe uiteindelik sy verskyning gemaak. Eerste Pous van Suid Amerika, Argentinie. Gaan bekend staan as Pous Francis.(Kardinaal Jorge Bergoglio) Hulle se hy is baie tradisioneel en nederig.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, raai raai riepa….., op hierdie werf rosiemetdorings 2 Maande, 1 Week gelede

    Van hier of van oor die water?

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Grumpy, op hierdie werf Zeppie sê 2 Maande, 1 Week gelede

    Nie te bright nie. My enigste Boet is Saterdag oorlede en nou is ek wees.

    Skoppensboer.
    Viool en fluit speel voort.

  • Profielfoto van madhatter

    madhatter het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die waarheid agter die storie., op hierdie werf Madhatter 2 Maande, 1 Week gelede

    Ek dink hierdie gebeurtenis het my hard geruk. Ken nie een van die 2 nie maar dis erg as 2 mense se lewens so summier beeindig word. Die laaste saak wat my so ontsel het was Tanya Oosthuizen wat so gemanipuleer was[…]

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings

  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer