loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dankie, Tina, Zeppie en Naomi, op hierdie werf Kaspaas 15 Ure, 31 minute gelede
Hi Bruggie! Ek kom ook deesdae so min hier.
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 15 Ure, 32 minute gelede
Ek worry nie oor die rok nie, moet mos eers daai lyf kry!
Die degie-besigheid lyk heerlik.
xx
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Tuiningenieurs is ‘n spesie op hul eie!, op hierdie werf Carol460 15 Ure, 41 minute gelede
Bwhaha! Gewoonlik se hulle hulle tanne hang uit om droog te word!
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, die hartseer wals, op hierdie werf abrham 15 Ure, 44 minute gelede
Hello Abrham.
Ek hou baie van die foto en die skrywe is soos gewoonlik briljant.
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vrydag Byskrifte, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Dae, 15 Ure gelede
Ek het dit nou geniet! Die kommentare is uitstekend.,
Lekker naweek vir jou ook, liewe Tina!
xx
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Alpha +, op hierdie werf Zeppie sê 5 Dae, 5 Ure gelede
In my klassie op die plaasskool waar ek tans aflos, is daar bitter min wat wiskunde verstaan, maar dan pop daar ‘n outjie uit wat die antwoorde uitgil – toon volle begrip. Dis waar wat Monica sê!
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hiep hiep …., op hierdie werf Kelkiewyn 1 Week gelede
Goeie bewusmakingskrywe oor die rol van vaders.. : 0
Nou; Hoekom bevind jy jouself op ‘n winderige Saterdag op ‘n sportveld vol lugkastele?
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Soms moet mens minder bid en meer doen!, op hierdie werf Carol460 1 Week gelede
Ons het so ‘n kind hier in ons plaasskooltjie. Geen salf te smeer nie. Daar is al bebid en gesalf enge-you name it!
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 819 – 831 – Die beste Ma’s, op hierdie werf 'n Nuwe pad 1 Week, 1 Dag gelede
Geluk! Pragtig geskryf.
Ek verstaan wat jy se van die konneksie-besigheid. Dis niemand se skuld nie. Dis die vibes wat of konnek of nie. Ek en my ma was dieselfde, alhoewel sy dit nooit geweet het nie.
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Flieks, op hierdie werf rosiemetdorings 2 Weke, 1 Dag gelede
Ek kan om die dood nie so stilsit vir so lank nie!
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Blou Vrydag!, op hierdie werf Carol460 2 Weke, 1 Dag gelede
Ek dreig toe Vrydag vir my spannetjie met die aaklige nuwe juffrou wat hulle volgende kwartaal gaan kry.
Sug een hardop: Nog een!
Pst: Ek weet nie eers wie hulle nuwe juf gaan wees nie!
loudavisi commented on the post, My Blankie, on the site life as a place 3 Weke, 6 Dae gelede
Na hierdie laaste 8 weke gaan ek julle weer verveel @monicahaddad! Intussen versamel ek stories om hier te kom uitblaker,. Werk vreeslik hard! xx
loudavisi commented on the post, My Blankie, on the site life as a place 3 Weke, 6 Dae gelede
Wag maar tot ek weer tyd het @ek-myself, Nog net 8 weke dan is ek vir eers klaar met S K O O L – if you know what I mean!
xx
loudavisi commented on the post, My Blankie, on the site life as a place 1 Maand gelede
Jy laat my nou dieplik dink aan my gunsteling baadjie. Dalk blog ek eendag weer en skryf daaroor.
Hier worry niemand hoe iemand anders lyk nie. As ek so een keer ‘n jaar MOET uitgaan en ek moet oppad by die […]
loudavisi commented on the post, Hallo, ek is Vega, on the site life as a place 1 Maand gelede
Lekker Zeppie, dankie!
Is net baie bedrywig.
Dankie dat jy bly klink om my hier te sien… : )
loudavisi commented on the post, Hallo, ek is Vega, on the site life as a place 1 Maand gelede
Ek onthou bitter min, maar my oud-leerders herken my en groet en chat, dan vra ek prontuit wie hulle is.
Het ook so baie fb “vriende”" wat ek nie ken nie, maar ek worry nie daaroor nie.
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, My nuwe werkplek, op hierdie werf Lou 1 Maand gelede
Dag broer! Het hoeka gewonner wat van jou geworre het.
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Maand gelede
Lekker hier geshop. Die tennisbal is ‘n oulike idee!
Ek is nou op Windows 8. Laptoppie het per ongeluk dors geraak en toe te veel gedrink!
Oopsies gebeur mos (soms)
loudavisi het kommentaar op die inskrywing gelewer, vergewe en vergete, op hierdie werf exi-on-perfexi 1 Maand gelede
Ek was lanklaas hier, maar het gou opgevang.
Ek hou hiervan….soos gewoonlik.
Groetnis
loudavisi commented on the post, God’s paintings, on the site Crazy Horse 1 Maand gelede
Sjoe, dis mooi!
Ons sweet weer van voor af hier onder.
Onlangse kommentare