LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

LitNet-blogadministrateur

@litnet-editor aktief 12 Ure, 5 minute gelede
@pasella Het jy toe reggekom met die foto’s? Ek het jou navraag beantwoord by my inskrywing, maar sien nou ek het jou verkeerd benoem – so dalk weet jy nie van my kommentaar nie. Groete! Bekyk
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 2
  • Vriende 19
  • Groepe 1
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n nuwe inskrywing geskryf, How to fix South Africa, op die webwebwerf LitNet Blogs 5 Dae, 5 Ure gelede

    Voel jy sinies as jy die opskrif lees? Ek ook. Duidelikheidshalwe: die opskrif is nie ‘n belofte nie. Dis die naam van ‘n item by die Franschhoek Literêre Fees.

    Die FLF is soos ‘n wyn van die streek – as daar[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n nuwe inskrywing geskryf, Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis, op die webwebwerf LitNet Blogs 6 Dae, 9 Ure gelede

    Gister by ‘n geleentheid as voorloper tot die Franschhoek Literêre Fees het Chanette Paul gesê: moenie dialoog skryf soos wat mense regtig praat nie. Alledaagse gesprek oor alledaagse dinge is vervelig. Maar[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein, op hierdie werf LitNet Blogs 1 Week gelede

    @Kelkiewyn, ek behaal nie sukses hiermee nie … lyk my die werf is so opgestel. Groete, NM

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die dansende digter, op hierdie werf LitNet Blogs 1 Week gelede

    Dankie, @monicahaddad, ek het daai een verwyder, laat weet my van nog ander en ek kap hulle uit. Asseblief stuur vir my die skakels van die spam wat ek self kan verwyder en ek maak so. Groete, NM

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die dansende digter, op hierdie werf LitNet Blogs 1 Week, 3 Dae gelede

    @tina10, dis maar ‘n wipplank, maar op die oomblik lyk dit darem so. Dankie :)

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vryheid van spraak, op hierdie werf LitNet Blogs 1 Week, 3 Dae gelede

    @monicahaddad, ek soek die gemorspos waarvan jy praat om dit te verwyder, maar ek kyk dit mis. Help ‘n bietjie daar, asseblief? Groete, Naomi M

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n nuwe inskrywing geskryf, Die dansende digter, op die webwebwerf LitNet Blogs 1 Week, 4 Dae gelede

    Wat is daardie grappie nou weer van iemand wat ‘n digter is, soms meer as ander kere? Ek is digter as ‘n kluit as dit kom by gedigte skryf. Maar ek waardeer darem wel poësie. En ek besef dit gaan oor presies die[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n bywerking geplaas 2 Weke, 2 Dae gelede

    @pasella Het jy toe reggekom met die foto’s? Ek het jou navraag beantwoord by my inskrywing, maar sien nou ek het jou verkeerd benoem – so dalk weet jy nie van my kommentaar nie. Groete!

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Menseregtedag 2013 (en Shakespeare), op hierdie werf LitNet Blogs 2 Weke, 2 Dae gelede

    @Lewies, kom jy reg met die foto’s? Klik op die prentjie van die kamera bo jou nuwe inskrywing, by die woorde upload/insert. ‘n Nuwe venstertjie maak nou oop en hier kies jy die foto’s vanaf jou eie rekenaar om by[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vryheid van spraak, op hierdie werf LitNet Blogs 2 Weke, 2 Dae gelede

    @berwick, goeie vraag! Seker maar net ander publikasieplatforms. Of vroeër dalk ‘n meer snobistiese gevoel oor nuus en nuuswaardigheid. Vroeër, is my beskouing, het dit dalk meer gehandel oor harde nuus en sake as[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vryheid van spraak, op die webwebwerf LitNet Blogs 3 Weke, 3 Dae gelede

    Die wetsontwerp op beskerming van inligting is verlede week aanvaar. Dit voel al bietjie soos ou nuus, so baie is al hieroor gepraat. Maar toe kry ek ‘n kennisgewing van PEN Afrikaans wat my aandag daarop vestig:[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n nuwe inskrywing geskryf, Beweging in Bloemfontein, op die webwebwerf LitNet Blogs 1 Maand gelede

    PosseëlfotoEk wonder of ek al iets oor die Denker geskryf het. As ek nie het nie, dan moes ek al. Daar’s sekere standbeelde waarvan almal die name ken, maar as mens hulle in lewende lywe (!) sien, dan weet mens hoekom. Soos[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur commented on the post, Mamphela Ramphele, on the site Uitlander-misère 1 Maand, 4 Weke gelede

    @uitlandertjie, jy skryf baie mooi. Ek hou van jou beeld wat jy hier teen die einde knoop. Nederigheid, om met die skare mense sáám te loop …

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Menseregtedag 2013 (en Shakespeare), op hierdie werf LitNet Blogs 1 Maand, 4 Weke gelede

    @klarisabet, het jy haar al opgespoor? http://blogs.litnet.co.za/members/netmyself/ As jy nog nie daarin geslaag het om haar te kontak nie, stuur vir my ‘n boodskap en ek sal kyk wat ek kan doen. Groete, Naomi M

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Welkom, op hierdie werf LitNet Blogs 2 Maande gelede

    http://blogs.litnet.co.za/ingenas2/

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Welkom, op hierdie werf LitNet Blogs 2 Maande gelede

    @ingenas2?

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Welkom, op hierdie werf LitNet Blogs 2 Maande gelede

    @ingenas, werk dit om jou met hierdie naam in die gesprek te betrek?

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Welkom, op hierdie werf LitNet Blogs 2 Maande gelede

    @naas viljoen, kry jy dit reg om te blog? Ek onthou ‘n ruk terug was hier probleme met jou registrasie. Maar as jy hier navraag doen, beteken dit vir my iets het reggekom. Of verstaan ek verkeerd? As jy nog steeds[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het kommentaar op die inskrywing gelewer, Menseregtedag 2013 (en Shakespeare), op hierdie werf LitNet Blogs 2 Maande gelede

    Drie naskrifte. a) My gemor oor werk op Menseregtedag is ongegrond, want dit was uit eie keuse – ‘n uitruiltransaksie in ons kantoor dat sommige van ons vandag en ander môre werk. b) Ditto enige vrae oor die vrou[…]

  • Profielfoto van LitNet-blogadministrateur

    LitNet-blogadministrateur het ’n nuwe inskrywing geskryf, Menseregtedag 2013 (en Shakespeare), op die webwebwerf LitNet Blogs 2 Maande gelede

    ‘n Familielid vir wie ek baie lief was, is so twee weke gelede dood. Hy was 37. Ek het deur donderwolke Johannesburg binnegevlieg na sy begrafnis. Gister, met die kerse op my seuntjie se verjaardagkoek, het ek[…]

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer