LitNet Blogs

  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van Joanna se Blokkie

Joanna se Blokkie

@joannagraham aktief 2 Weke, 6 Dae gelede
@gidivet – sal graag weer ‘n slag ‘n inskrywing van jou wil lees… Hoe lyk dit? Bekyk
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 27
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 3 Dae gelede

    @tina10 – Dankie Tina.

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 3 Dae gelede

    @daniecoetzee – Een van die dae sien ons hulle weer, Danie. Ons kan nie wag nie.

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 3 Dae gelede

    @vega – Ek het nou probeer, Estelle, maar as ek my muis hover gebeur daar niks, so ek vat nou maar die naam en sit @ vooraan. ???

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 3 Dae gelede

    @carolr – Carol, ek het die wonderlikste skoondogter. Sy staan sterk en sy is vol geloof. Sy laat haar nie omboul deur die warrelwinde van die lewe nie. Ek is elke dag dankbaar vir haar wat die fort moet hou[…]

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 3 Dae gelede

    Hy word elke dag sterker en hy het al so groot geword! Een van die dae sien ons hulle almal weer. Kan nie wag nie. Dankie dat jy aan ons dink.

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 6 Dae gelede

    Dankie Tina. Ek glo dit sam met hom beter en beter gaan. Ek sien hom al in die sandput speel saam met sy ouboet oor ‘n klompie maande!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 6 Dae gelede

    Baie dankie, Henry. Ja, die pad is maar opdraende, maar ons stap hom, en een van die dae kyk ons hopelik na die mooi vallei wat anderkant die bult le.

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 6 Dae gelede

    Dankie Danie. Wanneer maak jy weer ‘n draai in die Oos-Kaap. Of moet ek my vraag begin met SA?

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het ’n nuwe aktiwiteitskommentaar geplaas 2 Weke, 6 Dae gelede

    In antwoord op:Zeppie – @zephur het ’n bywerking geplaas Vandag is my derde braai vir die jaar…dit voel of ek agter is. Sal ’n glasie rooiwyn klink op julle almal… Bekyk

    Nou is die tyd vir braai haas verby, Zeppie, en die lang, koue wintermaande le voor. Maar ons kan darem nog ons glasie rooiwyn geniet voor die vuurtjie in die herd. Ja, ek is uiteindelik weer aan die gang. Haal in en lees oral!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 6 Dae gelede

    Ja Tina, en ek glo dit sal met hom beter en beter gaan. En gou kan hy saam met sy boetie in die sandput speel!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Weke, 6 Dae gelede

    Dis nou ‘n waar woord, hoor!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het ’n nuwe inskrywing geskryf, Die Nuus is Goed, op die webwebwerf Joanna se blokkie 3 Weke gelede

    PosseëlfotoVoor die winter ons heeltemal inhaal, het ons twee besluit om gou-gou te gaan kyk hoe dit met al ons kleinkinders gaan.  Wat ‘n heerlike vooruitsig!  Die twee oudstes is al in graad 10 en 12, so dis maklik om met[…]

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, die kabel, op hierdie werf rosiemetdorings 1 Maand, 3 Weke gelede

    Ek kan aan baie beter dinge dink as huisskoonmaak! En ja, die internet kry definitief ‘n bietjie van my tyd. (Meer as huisskoonmaak!)

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, McGregor Unite against Abuse, op hierdie werf McGregor en al sy dinge 2 Maande, 1 Week gelede

    Dis die gees! Elke mens in hierdie land moet weet dat die mense van hierdie land dit nie meer gaan duld nie! Hoe jonger hulle dit leer hoe beter.

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, Mayonnaise Jar, op hierdie werf Zeppie sê 2 Maande, 1 Week gelede

    Mens moet dit eintlik elke ses maande lees!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, IN GAUTENG MOOIWEER EN WARM, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Maande, 3 Weke gelede

    Dankie, Carol R. Ja, hulle is natuurlik vir hulle ouma pragtig!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, IN GAUTENG MOOIWEER EN WARM, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Maande, 3 Weke gelede

    Hallo Frannie. Glo my, ek het sommer ook weer moed vir die lewe na hierdie kuier.

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, IN GAUTENG MOOIWEER EN WARM, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Maande, 3 Weke gelede

    @zephur – Ja, so ‘n vinnige zoep heen en weer. Maar volgende keer moet ons asb koffie drink!

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, IN GAUTENG MOOIWEER EN WARM, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Maande, 3 Weke gelede

    Ja Vega, daardie gebede het ‘n groot verskil gemaak! Ons ou seuntjie verras ons elke dag. Nou kan julle maar asseblief bid vir ons seun dat hy moedhou – hy dra nogal swaar aan die verantwoordelikheid dat hy vir[…]

  • Profielfoto van Joanna se Blokkie

    Joanna se Blokkie het kommentaar op die inskrywing gelewer, IN GAUTENG MOOIWEER EN WARM, op hierdie werf Joanna se blokkie 2 Maande, 3 Weke gelede

    Dankie Danie!

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings

  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer