LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van gidivet

gidivet

@gidivet aktief 1 Dag gelede
@sirpsa Hallo Kelkiewyn. Jou raad met die youtube video het goed gewerk. Nou wonder ek of jy weet hoe ek ‘n fofo van ‘n webblad kan plaas op dieselfde manier. Ek het die “insert” knoppie gebruik, daarna “URL” en al die blokkies ingevul. Dit plaas nog steeds slegs die URL, of die beskrywing wat jy gekies het. Bekyk
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 62
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Video Killed the Radio Star….DEAD. MORSDOOD., op hierdie werf Klarisabet 1 Dag gelede

    Talentvol, “a true performer”.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Video Killed the Radio Star….DEAD. MORSDOOD., op hierdie werf Klarisabet 2 Dae, 6 Ure gelede

    Dis baie goed – watter een is “joune”?

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Glimlag – dis amper Vrydag, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Dae, 7 Ure gelede

    Nou’s ek in die sop!

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Glimlag – dis amper Vrydag, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 5 Dae, 3 Ure gelede

    Ek sal die vis eet as ‘n beer dit bietjie kan afwissel met ‘n skaaptjoppie of stukkie biltong.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Glimlag – dis amper Vrydag, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 5 Dae, 8 Ure gelede

    Ja die lewe van ‘n beer staan my ook aan, behalwe dalk al die vis etery.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hiep hiep …., op hierdie werf Kelkiewyn 5 Dae, 11 Ure gelede

    Dags^e!

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Lente? Haikona!, op hierdie werf vetweet 1 Week, 1 Dag gelede

    Die laaste paar weke lyk dit darem beter. Die lig stroom by my kamervenster in 5-uur in die oggend. Dit voel amper soos somer.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Week, 1 Dag gelede

    Goeiemore. Dankie vir die kommentaar en besoek.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die dansende digter, op hierdie werf LitNet Blogs 1 Week, 1 Dag gelede

    Mooi!

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, My stuiwer in die armbeurs, op hierdie werf seepkis 1 Week, 1 Dag gelede

    Ja wat, laat ons maar nog vasbyt.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hiep hiep …., op hierdie werf Kelkiewyn 1 Week, 1 Dag gelede

    Dierbaar van jou.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Maand, 3 Weke gelede

    @spokie75 – Naand Foxy. Ook baie lekker om jou te sien. Ek dink jy sou die naweek baie geniet het. Een van die middagseminare was “Vet-free zone”. Daar het die “anner helftes” van veeartse die geleentheid gekry om[…]

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Maand, 3 Weke gelede

    @zephur – Dag Zeppie, wees bly jy sit oorkant die water van my af. Ouderdom….gmf!
    Nee ek dink maar my gedagtes en so nou en dan gaan iets in die boekie. Nogal lekker om dit dan weer later te “herontdek”.

    Ek[…]

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het ’n nuwe aktiwiteitskommentaar geplaas 1 Maand, 3 Weke gelede

    In antwoord op:gidivet het ’n bywerking geplaas @sirpsa Hallo Kelkiewyn. Jou raad met die youtube video het goed gewerk. Nou wonder ek of jy weet hoe ek ’n fofo van ’n webblad kan plaas op dieselfde manier. Ek het die ”insert”[…] Bekyk

    @sirpsa – ek glo nie daar is ’n ander manier nie. Miskien is dit so om kopieregoortredings te voorkom.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het ’n bywerking geplaas 1 Maand, 3 Weke gelede

    @sirpsa Hallo Kelkiewyn. Jou raad met die youtube video het goed gewerk. Nou wonder ek of jy weet hoe ek ’n fofo van ’n webblad kan plaas op dieselfde manier. Ek het die ”insert” knoppie gebruik, daarna ”URL” en al die blokkies ingevul. Dit plaas nog steeds slegs die URL, of die beskrywing wat jy gekies het.

    • Profielfoto van gidivet
      Kelkiewyn replied 1 Maand, 3 Weke gelede

      @gidivet – Nog nooit self hier probeer nie, maar ek reken jy moet maar regskliek op die foto, dit save en dan gewoonweg plaas. Laat weet my as jy tog ’n manier vind.

      • Profielfoto van gidivet
        gidivet replied 1 Maand, 3 Weke gelede

        @sirpsa – ek glo nie daar is ’n ander manier nie. Miskien is dit so om kopieregoortredings te voorkom.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Emma . . ., op hierdie werf exi-on-perfexi 1 Maand, 3 Weke gelede

    @kelkiewyn – baie dankie – dit werk toe so wrintiewaar. Ek wens ek kon weet hoekom!

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Maand, 3 Weke gelede

    @gretapos Lekker om jou hier te sien.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Maand, 3 Weke gelede

    Dankie vir jou besoek @twaksak100

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Maand, 3 Weke gelede

    @Katrina Hallo. Dis goed om te weet watse dinge jy regtig geniet. Soms het jy nodig om ‘n paar van hulle te doen om weer perspektief te kry.

  • Profielfoto van gidivet

    gidivet het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ceilidh, op hierdie werf vetweet 1 Maand, 3 Weke gelede

    :¬) Sandra is eintlik ‘n prokureur, maar ek is seker dit kwalifiseer….

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer