LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van geitjie1

geitjie1

@geitjie1 aktief 1 Maand, 3 Weke gelede
Hectic………..’n gejaag na wind of oorlewing? Van Januarie af voel die vir my of ek op wipwaentjierit (rollercoaster) is, van daai verskriklike rollercoasters, soos in Texas, waarvan hul op die skottel wys. Ek word seker ouer en stadiger maar die vet weet, dit voel soms ek hou net nie by nie! Klein Kaydon het met sy aankoms ons lewens[…] Bekyk
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 16
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het ’n bywerking geplaas 1 Maand, 3 Weke gelede

    Hectic………..’n gejaag na wind of oorlewing?

    Van Januarie af voel die vir my of ek op wipwaentjierit (rollercoaster) is, van daai verskriklike rollercoasters, soos in Texas, waarvan hul op die skottel wys.

    Ek word seker ouer en stadiger maar die vet weet, dit voel soms ek hou net nie by nie! Klein Kaydon het met sy aankoms ons lewens…[Lees nog]

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dag 725 – 744 – Skoonouers en skoonmonsters, op hierdie werf 'n Nuwe pad 3 Maande gelede

    Mens het nie so ‘n nare mens in jou lewe nodig nie, al is hy jou skoonpa!

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Oscar Pistorius: Die perfekte storie?, op hierdie werf LitNet Blogs 3 Maande gelede

    ‘n Tragedie!

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Society is in trouble, op hierdie werf Kathuter 4 Maande gelede

    Dis ontnugterend waartoe top sportlui in staat is net vir roem en geld en dit sluit Hansie in. Is dit die moeite werd op die hoogste sport te bereik, net om in skande baie hard aarde toe te val?

    Ongelukkig[…]

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het ’n bywerking geplaas 4 Maande, 1 Week gelede

    JInne, ek’s terug! Na ‘n paar hectic maande, my kinders het ‘n huis gekry en ‘n heerlike vakansie in Mosselbaai is ek weer hier, ek’t julle bydrae gemis, maar dit was net te besig, ek’t hier en daar grond gevat. So kom ek 1 Januarie 2013 terug by die huis en die Hoëveldse donderstorms het amok gemaak terwyl ek weg was. Die alarmstelsel…[Lees nog]

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het ’n bywerking geplaas 6 Maande, 1 Week gelede

    Om saam met kinders te bly……………………….
    Kyk as jy 4 jaar lank stoksiel alleen gebly het, en skielik ‘n aanstaande skoondogter en eie getroude kinders het wat tydelik by jou intrek, is dit nogal ‘n uitdaging! Die groot pluspunt is dat ek Oogappel daagliks sien en soveel vreugde put uit hierdie bondeltjie vreugde!

    Maar o wee,…[Lees nog]

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van marynamaryna is nou vriende 6 Maande, 3 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van blikskottelblikskottel is nou vriende 6 Maande, 3 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van madhattermadhatter is nou vriende 6 Maande, 3 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van VoueVoue is nou vriende 6 Maande, 3 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het ’n bywerking geplaas 6 Maande, 3 Weke gelede

    En toe verloor die Sharks…………….

    Ek’s weemoedig en vies vir die Sharks, hierdie een MOES hulle gewen het.

    Nietemin, baie geluk aan die WP>

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het kommentaar op die inskrywing gelewer, see toe, op hierdie werf Net ek 6 Maande, 3 Weke gelede

    Daar’s baie voordele aan single wees

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van ouboet se stoepouboet se stoep is nou vriende 6 Maande, 4 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het ’n bywerking geplaas 6 Maande, 4 Weke gelede

    Jaar einde Sindroom

    Voel julle ook so hierdie tyd van die jaar? Oormoeg, geen hoeveelheid slaap is genoeg nie, tamheid, hoë irritasie vlakke en ongeduld/

    Dis tyd dat my vakansie aanbreek, ’n ruskansie is broodnodig na ’n BESIGE jaar vol verwikkelinge…………..

    • Profielfoto van geitjie1
      ouboet se stoep replied 6 Maande, 4 Weke gelede

      Die jaar was te vinnig. Die voel asof dit laasjaar hierdie tyd nog Maart was

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van KelkiewynKelkiewyn is nou vriende 6 Maande, 4 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van katrinakatrina is nou vriende 6 Maande, 4 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 en Profielfoto van loudavisiloudavisi is nou vriende 6 Maande, 4 Weke gelede

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Welkom!, op hierdie werf LitNet Blogs 7 Maande gelede

    Naomie, is daar koste aan verbonde vir ons as bloggers?

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het kommentaar op die inskrywing gelewer, Welkom, op hierdie werf LitNet Blogs 7 Maande gelede

    Help Naomi, ek kan nie vriende versoeke uitstuur nie?

  • Profielfoto van geitjie1

    geitjie1 het ’n bywerking geplaas 7 Maande gelede

    Wow, en daar’s ’n dowwe liggie aan die einde van die tonnel! Ek’s besig om my pad, hoewel BAIE stadig, voetjie vir voetjie te vind hier! Dit kan lekker raak, ek moet net bedrewe raak en die onbekende tem! Lekker om te sien hier’s ander wat ek ken!

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer