flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sooooo…… opgewonde, op hierdie werf Dogs are love 2 Maande, 2 Weke gelede
Jy moet nie praat oor my honde nie – ek het al begin happies gaarmaak en verpak, maar my oudste gaan hier kom slaap. Hulle gaan so stout raak – as hulle nie daagliks stap nie.
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sooooo…… opgewonde, op hierdie werf Dogs are love 2 Maande, 2 Weke gelede
Dit is nogal vir my ‘n nagmerrie – ek loop gewoonlik so en rondkyk dat ek alles om my vergeet. Sal bietjie gaan kyk vir goeters wat ek aan my lyf kan dra.
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sooooo…… opgewonde, op hierdie werf Dogs are love 2 Maande, 2 Weke gelede
Ai jong as ek darem so 10jaar jonger was, sou ek nou behoorlik patong op horings geneem het – nou verkies ek die stiller privaat strand eerder, maar ek sal kom “report”.
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sooooo…… opgewonde, op hierdie werf Dogs are love 2 Maande, 2 Weke gelede
Ja, ja ek gaan sommer ekstra battery saamneem sodat ek nie hoef te worry en suinig raak met die tonele nie.
flapoor het ’n nuwe inskrywing geskryf, Sooooo…… opgewonde, op die webwebwerf Dogs are love 2 Maande, 2 Weke gelede
Grootoor so min by die huis. Nou vat hy my 10 dae Phuket, Bankok en Singapoer toe. Flip maar ek is opsewonde hoor(spelling is reg hoor julle) Enige iemand wat my meer van die deel vannie wêreld kan vertel -[…]
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hartie’s Haven sê dankie …, op hierdie werf LitNet Blogs 3 Maande, 2 Weke gelede
Ja ek sal ook deelneem. Dis altyd lekker om te kan gee.
flapoor het ’n nuwe inskrywing geskryf, Ek kyk op na die hemel …., op die webwebwerf Dogs are love 3 Maande, 2 Weke gelede
Dis warm toe ek die veld instap. My honde se tonge sleep deur die gras en hulle neuse blink van die sweet. Duisendpote en tok-tokkies beweeg traag uit die pad uit en ek kry gou vir my ‘n koeltekolletjie op[…]
flapoor en
Tinkerbell is nou vriende 4 Maande gelede
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Opgewonde oor 2013……., op hierdie werf Tinkerbell 4 Maande gelede
ag ek lief jou wurmpie – ek wil hierdie jaar so wees.
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, Wat is die goue draad in JOU lewe?, op hierdie werf Agter die Groen Deur 4 Maande, 1 Week gelede
Ek kan my nie die wêreld voorstel sonder musiek nie. My seuns het(toe hulle-hulle kon gedra) begin om saam met ons die Operahuis te besoek, en nou kyk hulle gedurig uit na komende vertonings. Ek het op 40 begin[…]
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, ek kry nie my nuus gepubliseer nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!, op hierdie werf Dogs are love 4 Maande, 1 Week gelede
My 34 grade hang iewers en ek kry dit nie gepos nie.
flapoor het ’n nuwe inskrywing geskryf, Bietjie natmaak, op die webwebwerf Dogs are love 4 Maande, 1 Week gelede
En so stap ek toe myself in ‘n sifreëntjie in vanoggend. Dis ‘n koel lafenissie na die warm weer van die afgelope week. Die vlindertjies wat nog oor is hang soos vrotte velle aan die nat grashalmpies en vlieg[…]
flapoor het ’n nuwe inskrywing geskryf, ek kry nie my nuus gepubliseer nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!, op die webwebwerf Dogs are love 4 Maande, 1 Week gelede
flapoor het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vlinderveldjie, op die webwebwerf Dogs are love 4 Maande, 1 Week gelede
Die nuwe jaar het begin en so ook het die massas wit vlinders deur die veld getrek. Dis ‘n joligheid van kleur, klank en reuk en tot die honde hap na die malse witheid wat so fladder. Sommige vlinders is al so[…]
flapoor commented on the post, n Paar fotos, on the site Faansie 5 Maande gelede
Oe ja, daai kombuis is lieflik. Myne is 4m x 1 en ‘n bietjie – kan niks daar doen nie.
flapoor het ’n bywerking geplaas 5 Maande gelede
Heeltemal verbouereerd met die nuwe blogvoorkoms
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, My veld hou Kersfees, op hierdie werf Dogs are love 5 Maande gelede
Beslis, maar jy het te min !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
flapoor het kommentaar op die inskrywing gelewer, My veld hou Kersfees, op hierdie werf Dogs are love 5 Maande gelede
Elke dag is ‘n avontuur.
flapoor het ’n nuwe inskrywing geskryf, My veld hou Kersfees, op die webwebwerf Dogs are love 5 Maande gelede
Elke dag het ek net nuwe bewondering vir die natuur om my. Elke staptog verryk my sintuie. My sig is soveel helderder, alles is groener en rooier en ooooo so pragtig. Ek ruik die Kakiebos en nat gras en vee[…]
flapoor het ’n bywerking geplaas 5 Maande, 2 Weke gelede
Ek is dom – weetie wat aangaan nie
Moenie stress als sal naderhand heel gemaklik voel
Laat weet net as jy vashak of vrae het