LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van ek-myself

ek-myself

@ek-myself aktief 3 Ure, 1 minuut gelede
Hallo almal, dis behoorlik stil hier! Bekyk
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 63
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vandag is more se gister, op hierdie werf Ek-Myself 3 Ure gelede

    @perdebytjie Hiehie, lappop op ‘n komposhoop!!! ;-)

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, Kommentaar, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 4 Ure, 41 minute gelede

    Ja, geen wonder mense wil nie meer blog, TE veel dinge!!!!

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vandag is more se gister, op hierdie werf Ek-Myself 4 Ure, 45 minute gelede

    @tina10 Omtrent so iets, seker die naaste wat ek ooit aan ‘n koningin sal kom :-)

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, kleuterverseboek herbesoek, op hierdie werf exi-on-perfexi 6 Ure, 42 minute gelede

    Salig

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself commented on the post, …, on the site Net Ek Vervolg 9 Ure, 21 minute gelede

    GROOT gemis…. :-(

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vandag is more se gister, op die webwebwerf Ek-Myself 10 Ure, 14 minute gelede

    PosseëlfotoVanoggend het ek en my saam ry maat lekker gelag!

    Die strate le vol blare en sy wonder hardop hoe goeie kompos die klomp blare oor  ses maande sal wees, sou iemand dit op ‘n hoop gooi.  Skielik vat dit my[…]

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself commented on the post, Beelde en Monumente, on the site Perdebytjie se tweede blog 1 Dag, 3 Ure gelede

    Julle het omtrent baie gesien. Hoe lank was julle daar?

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself commented on the post, Die tragedie van ons land, on the site life as a place 1 Dag, 5 Ure gelede

    :-(

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, In `n wêreld waar oumense, vervelige mense, oorgewig mense, minder-mooi mense, rooikoppe, werknemers van SARS en dominees ignoreer word, is `n kuiertjie die grootste geskenk wat ons mekaar kan gee., op hierdie werf Philip Liebenberg 1 Dag, 6 Ure gelede

    Dis waar en laat mens nogal dink, veral oor jou kinders… arme jy, met ‘n honger magie, foi!

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, I’ve always enjoyed Maxine but this is different than any I’ve seen before!, op hierdie werf Ek-Myself 1 Dag, 6 Ure gelede

    @tina10 Ooh heng, dink jy ek moet dit verwyder?

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het ’n nuwe inskrywing geskryf, TWENTY-NINE LINES TO MAKE YOU SMILE, op die webwebwerf Ek-Myself 1 Dag, 8 Ure gelede

    Posseëlfoto1. My husband and I divorced over religious differences. He thought he was God and I didn’t.
    2. I don’t suffer from insanity; I enjoy every minute of it.
    3. Some people are alive only because it’s illegal to kill[…]

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het ’n nuwe inskrywing geskryf, I’ve always enjoyed Maxine but this is different than any I’ve seen before! , op die webwebwerf Ek-Myself 1 Dag, 8 Ure gelede

    Posseëlfoto

     

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, WENSE, op hierdie werf pienkvolla 1 Dag, 8 Ure gelede

    @pienkvolla Lekker lag ek nou! ;-) Jy kan darem sien ek lees aandagtig jou blogs… lol!

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself commented on the post, Oor ‘n gesanik en Big Girl Panties, on the site Net Ek Vervolg 1 Dag, 8 Ure gelede

    Natuurlik mag jy SO voel, more skyn die son weer! It can only be so good/bad for so long… Niks is ewig nie, so gebruik NOU om so te voel, want
    nou-nou, nou-nou, voel jy weer beter, en al vat dit weke of maande […]

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself commented on the post, As cold as frog – – –, on the site Crazy Horse 1 Dag, 9 Ure gelede

    Moenie dit vir my se nie, ek het ook die inspuiting gekry… party se mens raak erger siek na die inspuiting en ander se jy kry griep maar nie so erg nie, dit was die 1ste keer dat ek die griep inspuiting probeer […]

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, WENSE, op hierdie werf pienkvolla 1 Dag, 9 Ure gelede

    Nee man vdin gaan kyk in jou vorige skrywe het jy van haar en sy gepraat… hier praat jy van hom en hy… dan nie??? Die arme dingetjie sal ‘n identiteits krissis kry tussen jou en my… lol :-)

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, piepie snyman, op hierdie werf abrham 1 Dag, 10 Ure gelede

    Ek wou nog se: Dis ‘n aardige foto… grillllll

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, ALMAL SE OUPA, op hierdie werf Uit Melkbos 1 Dag, 10 Ure gelede

    Ek ken mos vir almal, ek is almal se pel…. la, la ,lalalalaaaa!

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, WENSE, op hierdie werf pienkvolla 1 Dag, 10 Ure gelede

    Ag dis goed so!!! Maar nou het ek weer die kat aan die gat beet want ek dog dit is ‘n SY!!!! Nee lyk my ek raak nou oud of lees met my sonbril op… sorry!!!!

  • Profielfoto van ek-myself

    ek-myself het kommentaar op die inskrywing gelewer, Skool, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Dag, 10 Ure gelede

    @tina10 Tina ek dink tog dit het met crime en kinders se gedrag te doen, ek dink nie die hoof sit heeldag daarna en staar nie, ek dink dit is dat hulle, sou daar ‘n voorval van watter aard ookal, na die beeld[…]

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer