LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van Latino

Latino

@daancoetzee aktief 2 Maande gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 16
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vir Latino, oor die foto kwessie, op hierdie werf Petro 2 Maande, 4 Weke gelede

    Baie dankie, Petronell. Sal dit probeer met ´n volgende blog. Anders sal ek maar weer moet probeer om ´n nuwe blog oop te maak. Soos ´n jong seun die anderdag vir sy ma sê: Ma se rekenaarkundigheid is bedlêend.[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Van trots en met planke doodslaan, op hierdie werf Blikskottel se plek 2 Maande, 4 Weke gelede

    Baie geluk. Jy en vroulief het rede om trots te wees.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het ’n nuwe inskrywing geskryf, Heeeelp!, op die webwebwerf Dagse 2 Maande, 4 Weke gelede

    Help my asse – baie – blief. My 100mb vir my foto’s is vol. Soos almal weet, is my blog nie veel werd, sonder foto´s nie. Ek moet dus ´n nuwe blog begin en dit is daar waar die probleem sy kop uitsteek. Met hulp[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, MESSELAARS EN MEDIA, op hierdie werf Uit Melkbos 2 Maande, 4 Weke gelede

    Ek dink dat ons binnekort so dik gaan wees vir alles, dat dit nie meer gaan saak maak wie wat sê nie.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Boomklim, op hierdie werf Tannie Frannie 3 Maande gelede

    Het ook vandag daardie heimwee, ´n tipiese Sondagding. Sterkte.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Oscar Pistorius: Die perfekte storie?, op hierdie werf LitNet Blogs 3 Maande gelede

    Weet nie of dit sal help om hier kommentaar te lewer nie, maar my probleem is heeltemal iets anders. My 100 mb is vol en ek sukkel om ´n ander blog te registreer. Kan iemand my dalk sê, wat staan my te doen? Stap[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Weet jy dalk…, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 3 Maande gelede

    Net vanoggend gedink dat ek wil navraag doen oor jou? My bites is ook nou vol vir my blog. Ons moet eendag gesels oor wat my te doen staan, aangesien jy ook al daardeur is, my blog sal moeilik kan aangaan sonder die foto’s.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Expoagro 2013, op hierdie werf Dagse 3 Maande gelede

    Jammer vir die paar spelfoute, maar skynbaar beteken: wysig hierdie inskrywing, niks. As mens nie daar kan inkom nie.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het ’n nuwe inskrywing geskryf, Expoagro 2013, op die webwebwerf Dagse 3 Maande gelede

    PosseëlfotoDie Argentino´s is baie besig. Nie net met hulle politiek om Christina Fernandez de Kirchner nie, maar ook die betrokkenes by die Agroexpo van 2013. By La Flamenca , kilometer 121, op die hoofweg van Buenos Aires[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino commented on the post, Miskien het ek verkeerd gehoor……………………., on the site Faansie 3 Maande gelede

    Sterkte en ek glo dat die besluit, jou dinge baie beter gaan laat loop.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Taal en lag, op hierdie werf Kathuter 3 Maande gelede

    Jy is reg, ons lag te min. My een kleindogter het in Frankryk haar eerste paar jaar deurgebring en ook baie Engelse DVD ‘s gekyk en een dag hak sy af met: I can’ believe my eyes and my nose. Ons het lekker gelag. […]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, bedrywige tyd wat agter die rug is, op hierdie werf rosiemetdorings 3 Maande gelede

    Bly dat dit toe goed afgeloop het. Ja, die taal is altyd ´n probleem en kan hulle nie maar bietjie Engels leer nie. Klink asof hulle amper so erg soos die Franse is.Hier is baie van hulle, Duitsers, vind dat die[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, SOMMER NET RONDTJOMMEL HIER, op hierdie werf Joanna se blokkie 3 Maande gelede

    Geniet die reis en bring foto’s. Sterkte met Benjamin. Hoop dat daar ´n groot verrassing vir julle wag.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, MAZEL TOV!, op hierdie werf ROOSMARYN 3 Maande gelede

    In ons omgewing is ook mense met snaakse eetgewoontes as gevolg van hulle geloof. Verstaan dit nie altyd nie, maar elkeen het seker sy reg om te eet wat hy wil.

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Oor die (meestal) soet en (soms) suur van die liefde…, op hierdie werf Net Ek 3 Maande gelede

    Dankie en sterkte. Hier is baie, baie wysheid oor die liefde gespreek. Mag ek die gedeelte met die gesegdes van jou steel en copy??

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Dit voel of my hande afgekap is, op hierdie werf Kathuter 3 Maande gelede

    Jammer ook oor die foto´s. Sou graag wou sien. Sommige van die foto´s in my argief het ook net verdwyn. Wat het julle besluit oor die vakansie?

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Van Schuster na Shakespeare, op hierdie werf Bekvol 3 Maande gelede

    Ja, dit kon hy in die straat ook maar gedoen het, as daar ´n raserige voertuig verby gekom het, maar as mens nie seker is wat die gevolge gaan wees nie, is dit seker beter om die R2 te betaal. Met daardie van, is[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het ’n nuwe inskrywing geskryf, Drie en Tagtig, op die webwebwerf Dagse 3 Maande, 1 Week gelede

    Posseëlfoto

    ´n Dag voor sy verjaarsdag, die 8e Februarie, hou die ou buurman hier stil. Der Buben (ek sukkel nog om daardie woord vir seuns te glo) het besluit om Saterdagaand ´n braai te hou, julle is genooi. Baie[…]

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Hallo en Totsiens., op hierdie werf Feesflerrie 3 Maande, 1 Week gelede

    Jammer!

  • Profielfoto van Latino

    Latino het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sal jy my asseblief onthou??, op hierdie werf Die Borrels in my Brein 3 Maande, 1 Week gelede

    Roerend. Hoekom gebeur sulke dinge?

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer