LitNet Blogs

 
  • Tuis
  • litnet.co.za
  • Nuus
  • Blogs
  • Aktiwiteitsblad
Profielfoto van blikskottel

blikskottel

@blikskottel aktief 1 Dag, 20 Ure gelede
  • Aktiwiteit
  • Profiel
  • Webwerwe 1
  • Vriende 33
  • Groepe 0
  • Persoonlik
  • Verwysings
  • Gunstelinge
  • Vriende
  • Groepe
  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het ’n nuwe inskrywing geskryf, Gister se vertoonvlug kompetisie, op die webwebwerf Blikskottel se plek 1 Dag, 20 Ure gelede

    Gister middag het ek toe uiteindelik kans gekry om erries af te neem, sommer so net duskant my huis. Dit was die streeks finale vir “aerobatics”.

     

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Rooi Bloeisels, op hierdie werf Die Borrels in my Brein 1 Dag, 20 Ure gelede

    In Parys se hoofstraat. Dis ‘n gebou met klomp roi pilare, jy kan dit nie mis nie. Ons het 3 winkels daar en die res huur ons uit.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Photoshop, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 1 Week, 6 Dae gelede

    Tina, kry Photoscape, asb tog. GIMP gebruik ek ook, maar dis meer ingwikkeld, alhoewel kragtig.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, viva fokkol viva, op hierdie werf abrham 1 Week, 6 Dae gelede

    Ek het ‘ n antwoord: Skiet die more vrek.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Deesdae maak die nuus my elke dag moerig, op hierdie werf Blikskottel se plek 1 Week, 6 Dae gelede

    Ek stem saam.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, EVANGELIE en evangelie, op hierdie werf Uit Melkbos 2 Weke, 5 Dae gelede

    Solank geld nie ‘n rol speel nie is alles okay, maar joernalistiek is oorgeneem en vrot gemaak deur geld.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Photoshop, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 5 Dae gelede

    Ek staan by Photoscape vir beginners en ek gebruik dit nou nog vir 95% van al my werk. Die res het ek so paar ander goed voor, FS ingesluit.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Photoshop, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 5 Dae gelede

    Kry Collage it, dis verniet op die net beskikbaar.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het ’n nuwe inskrywing geskryf, Deesdae maak die nuus my elke dag moerig, op die webwebwerf Blikskottel se plek 2 Weke, 5 Dae gelede

    Die nuus is iets wat ek van hou om te volg, maar of dit goed is vir my, die weet ek nie meer nie.

    As dit nie die regerings idiote is wat steel nie, dan is dit hul ondersteuners wat teel of self steel en moor.[…]

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ons lag, huil, kners op ons tande en beur voort……., op hierdie werf Carol460 2 Weke, 5 Dae gelede

    Pielietjie..bleddie snaaks. My dogter het ook eenkeer met “wat is pramme” uitgekom…weet tot nou toe nognie waar sy op 3 jaar oud an dit gekom het nie.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel commented on the post, Presisieboerdery, on the site dagse2 2 Weke, 5 Dae gelede

    Ek sien geen rede om nie nuwe tegnologie tot die boer se voordeel te gebruik nie.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sies Keanu!, op hierdie werf Carol460 2 Weke, 5 Dae gelede

    Nee, hulle sal nie. Bou ‘n brug en kom or dit.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel commented on the post, NG sinode stuur Belhar yskas toe, on the site Kletsnet 2 Weke, 5 Dae gelede

    Dalk is dit tyd dat mense minder tjol gesels en eerder hul geloof prakties uitleef.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek is spyt…, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 5 Dae gelede

    Ek stem saam, daai skoen pas my ook.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Ek is spyt…, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 5 Dae gelede

    Ja, maar as ek dit hier skryf gaan my vrou kwaad wees.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Sondag Kopies, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 2 Weke, 6 Dae gelede

    Nee, my planne is meer ………………… van aard, vul maar self in.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Vandag bars ek weer van trots, op hierdie werf Blikskottel se plek 2 Weke, 6 Dae gelede

    Ag Johan is ‘n stupid vulletjie…en ek kan die laaste stukkie kmmentaar vat, alhoewel ek dit doelbewus so gemaak het. Dis die kunstenaar in my se skuld.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het ’n nuwe inskrywing geskryf, Vandag bars ek weer van trots, op die webwebwerf Blikskottel se plek 3 Weke gelede

    PosseëlfotoVanmore toe ek my e-pos bekyk, sien ek dadelik een adres raak van wie ek nie baie e-pos af kry nie. My liewe dogter stuur ene om te laat weet sy het voorlopige keuring gekry om volgende jaar BSC Akturiele(dalk[…]

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Die Nuus is Goed, op hierdie werf Joanna se blokkie 3 Weke gelede

    Wys jou net, wonderwerke gbeur nog. Geluk met hulle almal.

  • Profielfoto van blikskottel

    blikskottel het kommentaar op die inskrywing gelewer, Landgoed plotjie, op hierdie werf Grappies op 'n Stokkie 2 3 Weke gelede

    Nee, nee, how kan hulle jou eksterne inspekteur weier, hy is tog nie ‘n buitestaander nie? Dan het hulle iets om weg te steek. Vra gerus vir hulle oor dit.

  • Laai Meer

Skep asseblief ’n rekening om te begin.

Onlangse inskrywings




  • How to fix South Africa
  • Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Die dansende digter
  • Vryheid van spraak
  • Beweging in Bloemfontein

Onlangse kommentare

  • Zeppie - @zephur oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • Akismet en pespos | oor Akismet: wat op aarde …? (Hoe om pespos stop te sit.)
  • exionperfexi oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • tina10 oor Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
  • LitNet-blogadministrateur oor US Woordfees 2013 skrywersprofiel: Dot Serfontein

Argiewe

  • Mei 2013
  • April 2013
  • Maart 2013
  • Februarie 2013
  • Januarie 2013
  • Desember 2012
  • November 2012
  • Oktober 2012

Kategorieë

  • Geen Kategorie

Meta

  • Registreer
  • Meld aan
  • Inskrywings RES
  • Kommentaar-RES
  • WordPress.org

Inteken


 

© 2012 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved.
Argief | Archive Bepalings & voorwaardes | Terms & Conditions Kontak | Contact Vertroulikheid | Privacy
    • WordPress.org
    • Dokumentasie
    • Ondersteuningsforums
    • Terugvoer
  • Meld aan
  • Registreer