Profile photo of rolienv

by

Verkeerd

Oktober 22, 2010 in Sonder kategorie

Wil net se dat ek nie my sterk opinie van gister gaan probeer regverdig nie, dit was ongevraagd en ek is seker dit het mense omgekrap. Dit is hoe ek voel en ek gaan nie jok daaroor nie, maar die wat nie so voel nie is heeltemal welkom tot ‘n ander opinie en ek sal dit graag wil hoor.

Ek het net geleer in ons huwelik waar my man ‘n nie gelowige is nie, om nooit my geloof te verdedig of heftig daarvoor op te staan nie, maar in karakter meer te wees as wat hy verwag, dit dra groter krag en praat vanself.Dit is hoe ek my gloof uitleef, ek kan dit die praat of vededig of beveg nie, maar ek is seker en oortuig daarvan dat ons kampvegters nodig het…

My blog is ‘n vent vir my, ek kom sit hier en maak leeg, niemand ken my nie, maar ek wil niemand benadeel of beinvloed nie…positief as ek kan.So al wat ek wil se…is hey its weekend, relax with the people you love and have a good time!

En onthou ek blaas net stoom af….moenie dink my blok is aan die brand nie!

5 antwoorde op Verkeerd

  1. rolienv het gesê op Oktober 22, 2010

    baie bly…ek raak net baie kwaad ….maar ek raak darem baie jammer ook.Nie oor wat ek gese het nie maar hoe ek dit gese het.Lekker naweek…bly ons stem saam.

  2. TS het gesê op Oktober 22, 2010

    Dis mos jou blog? Mens behoort dit nodig te ag om verskoning te maak vir wat jy dink nie.

    Hoop jy het my Woollies bydra ook gelees?

  3. rolienv het gesê op Oktober 22, 2010

    nee ek vra nie verskoning vir wat ek dink of voel nie, maar omdat dit gaan oor ‘n eenheids begrip dink ek ons moet maar partykeer laat gaan wat ons dink, sonder om nog oproer te veroorsaak, of jy weet ek weet ook nie. Oor die algemeen lig ek maklik my opininie, maar ek dink geloof is maar ‘n peroonlik ding…maar dis uis waaroor ek blog, nee man Tina nou is ek deurmekaar, gaan nou eder relax en wonder daaroor.

  4. lisabeth het gesê op Oktober 22, 2010

    Naand Thandi

  5. rolienv het gesê op Oktober 22, 2010

    Hi Lisa, wat is ons dan so op ‘n Vrydagaand voor die rekenaar, my man is nie hier nie so ek verwyl tyd terwyl ek vir hom wag, so ek hang ‘n bietjie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.