by

Jesus leef!!!

Julie 29, 2008 in Sonder kategorie

Ons liefste dierbare Vader het my ma se verstand vervang met liefde en lewe. Sy sien die voeltjies raak en praat skaamteloos oor sy wonderlike genade.Sy is so rustig en en so vol vrede dit is so lekker vir my om haar so te sien.Ek dank die liewe Vader vir hierdie genesende wonderwerk wat Hy gedoen het en vir al julle gebede.Haar liggaam is siek, maar haar verstand en hart is genees.Hy het haar voorberei en gereedgemaak vir die bruilofsmaal.Sy sal ook aan Sy tafel sit.Dit is die grootste wonderwerk wat ek gesien het.My Jesus leef in haar vandag.

2 antwoorde op Jesus leef!!!

  1. rosegarden het gesê op Julie 29, 2008

    Sjoe, ek het nie woorde nie. Prys sy Naam!

  2. Net gou kom inloer om te hoor hoe gaan dit met jou.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.