Profile photo of rolienv

by

Skildery

Februarie 23, 2008 in Sonder kategorie

 

Ek sal graag elkeen se persoonlike intrepetasie van die skildery wou hoor. Simboliseer dit iets vir iemand, of aan wat laat dit julle dink?

6 antwoorde op Skildery

  1. Ek hou daarvan – soos ‘n herder wat sy kinders by mekaar maak.

  2. amnell het gesê op Februarie 23, 2008

    Dis het my ook laat dink aan ‘n herder – dis seker ‘n predikantfiguur – maar die agtergrond is vir my donker, onheilspellend. So, red die ganse van die onheil, of, onheil wat op hulle afpeil?

  3. Ek dink dit weerspieel die toekoms van Suid Afrika, die swart mag jaag die klein bietjie wittes wat oor is uit die land. Donkerte in die agtergrond wys dat dit binnekort gaan nag wees in die land. That’s just my own interpretation.

  4. Nee dit is nie my werk nie, ek ken die vroue wie s’n dit is en sal later hulle intrepertasie daarvan gee.

  5. Hello daar!
    Dis donker agter die man (priester?), en hy lyk haastig om hulle aan te jaag. Nie al die ganse is ewe ywerig om aangejaag te word nie, maar daar is tog iets van ongeduld in die prent.

  6. The Priestly fella is shooing the geese from the fire, but the ‘Main Ou Gander’ is protecting the geese from the Priest. The Gander says to the Priest, “Hey Vader, hoorie,dis djou mense va’die kerk wat daai vuur gemaak het. Djy kan gaat sorg dat hulle daai brand dood maak.” “Laste week het daai selle hande, so vals uitgerek en sorgend, my maatjie gegryp vir die potje.Boggeroff. Ek kan vir my eie maats opsorg.”

    Seriously though. It’s a wonderful piece. Love it. (Verskoon my hakel-hakel Afrikaans. Dis nie my se moeder taal nie)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.