Hoe meer dae hoe meer dinge
Sat 21 Nov 2009, 10:34 0 Kommentaar Stuur Artikel Rapporteer MisbruikBlogland, vandag het ek vir jou 'n tameletjie gehad, iets waarop Ghaap 'n topic kan maak, dalk moet ons dit bespreek en sien hoe ander daaroor voel.
Weens die aard van my onsmaaklike werk gebeur daar soms snaakse dinge, versoeke, ...
soms probeer hul om my omte koop, sommiges is net vriendelik met my om 'n bargain op te tel dan is daar ook weer my
vyande wat my gevange hou soos die vorige ou vir 4 ure, die meeste probeer eers om my guns te wen en indien hul
sien hul slaag nie daarin nie dan draai dit agresief,
maar hierdie klient het reg van die begin my met vlei taal
mooi sms, genooi vir 'n kofi drink en 'n middag ete.....
maar hierdie klient wat nie kan besluit wat hy wil he nie, dan is dit hierdie een nee dan daardie een en so het dit maar
aan gegaan en het ek maar geduldig gebly dan die vorms verander en weer nuwe kontrakte opgestel en sovoorts...
so het hy maar sms gestuur want ek sit my simm kaart op die lap top en dan kan ek nie antwoord nie en stuur eerder sms as om te skakel...
soms was dit oor werk, dan weer 'n grappie of twee wat ek weer met die res van my vriende deel,
dan soms onredelike versoeke soos hy wil weer na dokumente bevoorbeeld oor 'n naweek kom kyk of saans na 7
dan is dit my gesinstyd en het ek gewoonlik nee gese of as dit vroeg op 'n saterdag oggend is het ek nie 'n probleem nie, maar gisteraand was dit ek moet vir hom van die dokumente wat hy geteken het reg kry hy wil dit by die bank inhandig vir sekuriteit, maar ek was moeg en het gese nee maak dit asb more oggend, hy antwoord toe en se nee hy wil dit he en ek moet die doks vir hom bring en ons moet mekaar halfpad ontmoet waarop ek nie eers antwoord nie, hy is verlee so hy kan dit
kom afhaal...
mense vanoggend kom jaag hy hier aan en vertel dat hy het nou moeilikheid met sy vrou oor my en sal later verduidelik ek moet my sim kaart uit my cel haal en dit delete, wel ek het hom soos 'n hoender aangekyk en nog probeer vra wat gaan nou aan, dit is net tyres en tekkies en daar gaan hy, die volgende oomblik kom stop sy vrou hier met 'n bohaai, wil nou dadelik vir
my en chris sien, wel ons los maar alles en staan nader gaan kombuis toe maak 'n pot tee en vra wat gaan aan, sy gooi al
haar speelgoed uit die kot en beweer ek en haar man het 'n skelm verhouding,
die suster anna het toe sy celfoon in die hande gekry en al die sms gelees, meneer het my naam met skelmpie se naam omgeruil ..... ek het net gestaan en luister en toe gevra sy moet my net kans gee het my simm kaart uit die laptop gehaal in my cel gesit en gevra sy moet asb die nommer skakel .... so gedoen so gedaan, sy bel en bel en bel maar die cel in my hand lui nie!!!!!
Na al di ebeledigings en geskel se sy toe darem sy kan sien ek is nie skuldig nie want ek het nie so opgetree soos een wat skuldig is nie!! LIEWE AARDE WAT DINK DIE VROU IS EK.....................
Ek en Chris het haar maar net aan gekyk en gese sy moet asseblief eers haar feite agter mekaar kry voor sy met sulke beskuldigings kom, genade ... my hele saterdag oggend is bederf en ek glo nie eers die cup-cakes wat klein tharien versier sal my eers weer kan soet kry nie...
ek raak redelik bitter vri sulke dinge en dan moet jy professioneel, geduldig, beskaaf bly ...GRRRRRRRRRRRRRRRRRR
Onderwerpe:
| [Sluit venster] |
Pos 'n antwoord |
|
|
Gebruikersprofiel
Maghitta
| Geslag: | Female |
|
Stuur Boodskap |
| Stad: | Not Selected | ![]() |
Voeg vriend by |
| Nasionaliteit: | Namibia | ![]() |
Blok gebruiker |
Statistiek
Afrigator Rang
| Bladlese: | 13077 |
| Kommentaar: | 1903 |
| Beoordeling: |
| Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer. |
Skryf in vir die blog
Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog
|
|
Skryf in vir RSS vanaf die blog |
Nooi uit
Jy het 4 intekenaar(s)
Kentekens
Blog-rol
- die Boetas2010/09/02 09:00:39
- My Storie [deel 1]2010/08/29 11:25:46 nm
- na betragting op d...2010/08/29 03:14:15 nm
- my rus gevind!!!2010/08/27 03:08:35 nm
- terug op die lug2010/08/27 10:09:08



Lewer kommentaar