Vir MaanKind. Boeke wat die grootste invloed op ouboet gehad het

Sat 21 Nov 2009, 10:37        (3) 0  Kommentaar     Stuur Artikel
Rapporteer Misbruik

 

Wat doen ‘n antwoordsoekende wese sonder boeke? Dis nie wat jy met hulle maak nie, maar wat hulle met jou maak. Hier volg my keuse, nie noodwendig in volgorde nie.

 

A brief history of time

Stephen Hawking is briljant verby. “This book marries a child’s wonder to a genius’s intellect.”

 

Sewe dae by die Silbersteins

Ettiene le Roux was prosaskrywers 50 jaar vooruit. Punt.

 

Siener in die suburbs.

Ek was bevoorreg om deur Prof Elize Botha in die Afrikaanse letterkunde onderrig te kon word. Wat ‘n formidabele vrou! Haar interpretasie van PG du Plessis se Hertzogprys-bekroonde “Siener in die Suburbs“ was een van verskeie kragtoere wat my na al die jare steeds helder bybly.  Die temas van die liefde wat sy so sielvol en meesterlik oorgedra het weerklink steeds in my gedagtes. Suid-Afrika het ’n sielvolle intellektuele reus verloor. Prof Elize ons salueer jou.

 

Versamelde poësie deur DJ Opperman

Hierdie grootmeester in volgens my beskeie mening die heel grootste digter in Afrikaans.

 

Holism and evolution

Jan Smuts toon aan dat alles verwant en verweef is. Hy was ’n intellektueel onderskatte grootmeester.

 

En, o ja, ek dink al Dan Brown se boeke is briljant.

                                                                                                 

 

Lekker lees MaanKind

 

Groete,

 

 

ouboet

Onderwerpe: 

Pos 
| Vorige Pos

Herlaai Kommentaar
Lewer kommentaar
Kliek hier om in te teken en kommentaar te lewer.
[Sluit venster]

Pos 'n antwoord

Gereedskap

Help!

Gebruikersprofiel

ouboet

As jy nie like nie, pass die point of impact

Geslag: Male Send Message Stuur Boodskap
Stad: Pretoria Add to Friends Voeg vriend by
Nasionaliteit: South Africa Block Blok gebruiker

Statistiek

Afrigator Rang

Bladlese: 55663
Kommentaar: 14512
Beoordeling:
Kry statistiek oor jou blog en sien jou rang op 24.com en in die hele SA. Kliek hier om te aktiveer.

Skryf in vir die blog

Skryf in vir e-pos kennisgewings vanaf die blog

Skryf in vir RSS vanaf die blog

Nooi uit

Jy het 10 intekenaar(s)

Kentekens

Onlangs Opgedateer

Pronk Palomino Veselglas &... Voz Sola rosiemetdorings roosdoring
Safe_Travel... Charlene eerlikwaar! net myself DinkWeer Dinkweer

Argief

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec
janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec