Musiek

Augustus 21, 2013 in Uncategorized

Jammer, hier is hy. Hy wou nie plak nie.

Hoekom verskyn die mooi video nie?

8 antwoorde op Musiek

  1. tina10 het gesê op Augustus 21, 2013

    Sjoe dit bly vir my mooi!

  2. @louisna
    Ek het oom Rubenstein nou BAIE geniet – dankie.

  3. Rubinstein mog maar klawerbord

    Ek hou nog baie meer van die klavierverwerkings van Ludovico Einaudi maar net as hy dit self speel

    Maar niemand is nie verplig om dit op YouTube te gaan uitsnuffel en dan daardeur te wroeg nie

  4. met die dat die blog een vet gemors is, krap ek oral rond en kom op hierdie pragtige stuk af.
    Mozart se Turkse Rondte is een van my vele gunstelinge as ek sommer vinnig iets moet opnoem

    http://www.youtube.com/watch?v=Yomi0-WL5Pg&feature=kp

    o, en ek onthou nou ‘n minder bekende komponis, Sinding, se Rustle of spring is BEAUTIFUL
    http://www.youtube.com/watch?v=lvT2vU-z7kA&feature=kp

    groetnis

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.