Mooi musiek

Augustus 20, 2013 in Uncategorized

6 antwoorde op Mooi musiek

  1. tina10 het gesê op Augustus 20, 2013

    Waar is die musiek?

  2. Rubinstein mog maar

    ek hou weer meer van al Ludivico Einaudi se uitgebreide klavierwerke , maar net as hy dit self speel

    Maar jy is gelukkig nie verplig om dit op youtube te gaan opsoek om self daardeur te sit en wroeg nie

  3. Nou kry ek nie jou vraag oor die mooiste stukkie musiek nie. Myne is Ennio Morriconi se Gabriel’s Flute. Dit voer my mee. Eintlik is meeste van sy komposisies vir my meevoerend.

  4. Ouboet,jou werf is leeg!Ek kon darem op die blogshoofblad lees wat jy geskryf het.My gunsteling musiekstuk is Albinoni se Adagio.

  5. Mal oor maanligsonate van Beethoven!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.