Snaaks

Maart 11, 2013 in Uncategorized

Ek sien nou die dag ‘n goedbedoelde boodskap teen ‘n paal. “Foxterrier gevind. Jong reen”. Toe skryf ek onderaan. Jammer, my teuf het weggeraak.

 

Groete

11 antwoorde op Snaaks

  1. foxterrier is tog reggespel ?

  2. madhatter het gesê op Maart 11, 2013

    Moenie spot nie. Die spelling vandag laat veel te wense.

  3. Adding this to twitter great info. [url=http://www.cheapnikefreesrunsale.com]nike free run sale[/url] nike free run sale

  4. ek-myself het gesê op April 23, 2013

    Jy is stil!

  5. Hehehe!
    Kom terug, Ouboet, alles is jou vergewe!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.