Nuutste uit Potch

Februarie 26, 2013 in Uncategorized

Ai hoe pragtig. Jongste speel in ‘n orkes naas al sy ander dinge. Links voor.

Die water was lank af, maar hulle kan weer bad/stort

18 antwoorde op Nuutste uit Potch

  1. ek dink hy sal jou vertel dis ‘n BAND , nie ‘n orkes nie ?

  2. tina10 het gesê op Februarie 26, 2013

    Dis goed wat mens eendag vir jou kleinkinders vertel

  3. Mooi, man. Hoeveelste jaar is jou jongste nou?

  4. @louisna

    Jis Ouboet – die foto laat my dink aan my eie garage-band in die vyftigs! Ek het ongelukkig geen fotos van ons band om oor te verlang nie. Die helfte van hulle speel nou al harpe op die wolke – – – – .

  5. whoah this blog is fantastic i like reading your articles. Keep up the good paintings! You understand, a lot of people are hunting round for this info, you could aid them greatly.

  6. @r4 sdhc 3ds Thanks

  7. kopkrapper het gesê op Maart 28, 2013

    @louisna : dis hoekom ek my spam-skerm opgeslaan hou om R2D2 en 3cp0 uit te hou

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.