Vind

Februarie 8, 2013 in Uncategorized

Vind

Die metafoor van vind
vind iewers plek
soos op ‘n oorvol tafel
fyn gedekte eertgerei
en hompe lekker kos
Elke bakhand vind ‘n volte
elke stulp sy holte
metafore, messe, monde
paar en rym en eet se beste
vind, soos met dig,
die metafoor van vinnig vind
selde
op ‘n silwer skinkbord

7 antwoorde op Vind

  1. lora2me het gesê op Februarie 8, 2013

    Mooi gesê!

  2. maya het gesê op Februarie 8, 2013

    pragtig – sit ‘n half-uur al en filosofeer oor vind!

  3. Elke bakhand vind ‘n volte
    elke stulp sy holte

    Staat er wat er staat? Indien wel, netjies gesê!

  4. Howdy. Very nice site!! Guy .. Excellent .. Wonderful .. I will bookmark your web site and take the feeds also…I am glad to locate so much useful information here in the post. Thank you for sharing. [url=http://www.authenticairjordans.us]authentic jordans[/url] authentic jordans

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.