Wat dink julle?

Augustus 1, 2011 in Sonder kategorie

…..van Saterdag se wedstryd?

Ek dink 40-7 vlei die draers van die groen trui

Ek sien swarighid vorentoe.

Mooi dag vir julle

24 antwoorde op Wat dink julle?

  1. frikve het gesê op Augustus 1, 2011

    Hi Ouboet, Ek weet min van rugby af maar ek raai die seuns is net nog onervare. Toe hulle die haka-haka face toe loop die piepie – so geen hulle kans. Ek is seker na nog baie rooi gesigte sal hulle die pyp begin rook.

  2. Het hulle rugby gespeel of ballet gedoen?

  3. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Thanks Frik. Ek dink net hulle vertoning was vernederend.

  4. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Ek kon ook nie agterkom nie.

  5. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Spot on, ons gaan nie die WB semi’s haal nie.

    Ek het ook ‘n slegter telling verwag

  6. Chopstix het gesê op Augustus 1, 2011

    Pateties. John Smit is nie my koppie tee as speler nie – vet en stadig – MAAR hy druk die driee. Piet Helium het ‘n wind gesluk

  7. Dit was AAKLIG 🙁

  8. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    John Smit se rugbytoekoms le in die verlede. Helium, neet ek weet nie, maar kort ‘n afdankingsbrief.

  9. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Yes, pateties om die minste te se.

  10. Dit was sommer ‘n dubbele gatslag

  11. TS het gesê op Augustus 1, 2011

    Ek sal so bly as jy verkeerd wees… maar ek is bevrees

  12. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Mooi, dan het jy niks gemis nie.

  13. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Skrif is teen die muur.

  14. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    ja, en dis nog nie die einde nie.

  15. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Ongelukkig is dit die waarheid Kammi.

  16. Ag nee Ouboet, moet nou nie sulke ou koeie uit die sloot uit grawe nie. Ek het nou net begin herstel van die Post Traumatiese Stress om dit en die Bulle se wedstryde te kyk, en nou krap jy weer die rowe af! Maar ja, soos Johan van Wyk altyd in die Volksblad gesê het, HKGK!

  17. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Dan mis jy deesdae niks

  18. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Ja, die vyand het ons sleg ore aangesit

  19. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    HKGK indedraad.

  20. Ek is ongelooflik hoog die donner in.

  21. louisna het gesê op Augustus 1, 2011

    Ek ook, maar wat maak ons?

  22. louisna het gesê op Augustus 3, 2011

    Laasgenoemde een.

  23. louisna het gesê op Augustus 3, 2011

    Ja ek droom ook so in die silte,maar die laaste twee games inspireer nie mooi dromenie.

  24. louisna het gesê op Augustus 6, 2011

    Ek hoop jy’s reg.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.