Blog-kompetisie

Junie 29, 2011 in Sonder kategorie

Sewe goed oor myself

1.       2 meter lank

2.       Soms skaam

3.       My vrou en kinders is die belangrikste in my lewe

4.       Het eenkeer gecrib (Duitse woordeskat)

5.       Op die plotte grootgeword (aan die verkeerde kant van die spruit)

6.       Hou nie van karwagte nie

7.       Maak self potjies

Ewas, dankie vir die nominasie. Ouboet het inderdaad ‘n sagte hart

Ek nomineer:

1.       Kobus

2.       Elsa

3.       Christo

4.       Kammi

5.       Jan Twak

6 antwoorde op Blog-kompetisie

  1. Hoi, ek gedag een van jou nominasies sal die Kameel van die stoep wees!

  2. louisna het gesê op Junie 29, 2011

    Ongelukkig net 5 keuses.

  3. louisna het gesê op Junie 29, 2011

    Thanks en welkom op die stoep.

    Ek is ‘n ou siel ja.

    Ek sal die Stormers altyd as “die vyand” beskou, maar vanjaar dink ek hulle het ‘n realistiese kans.

    Dit verg guts van ‘n stoere Bul om hierdie stelling te maak.

  4. louisna het gesê op Junie 29, 2011

    Ek kan ales hanteer, behalwe die uitbeduie uit die parkeerplek.

  5. louisna het gesê op Junie 29, 2011

    Dis ook my punt. Ek het 39 jaar ‘n lisensie en hulle staan in my pad as ek reverse.

  6. louisna het gesê op Junie 29, 2011

    So voel ek ook.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.