Goeienaand almal

Junie 27, 2011 in Sonder kategorie

Gauteng se koue het effens verbeter maar dis steeds koelerig.

Ek droom gisteraand die Stormers wen die final teen die Reds.

Mooi aand verder

Stoepgroete,

ouboet

8 antwoorde op Goeienaand almal

  1. eros01 het gesê op Junie 27, 2011

    “Dream on” ; -)xR

  2. loudavisi het gesê op Junie 27, 2011

    ek gaan NIE kyk nie!
    As ek kyk, dan verloor die Stormers

    SA bo!
    Go SA go!
    😀

    Lekker aand, Ouboet

  3. bloukaap het gesê op Junie 28, 2011

    jip, gaan groooot dag wees ….

  4. louisna het gesê op Junie 28, 2011

    Oh yes.

  5. louisna het gesê op Junie 28, 2011

    Hierdie keer gaan die droom waar word

  6. louisna het gesê op Junie 28, 2011

    Nee, kyk. Hierdie keer gaan dit anders wees.

  7. louisna het gesê op Junie 28, 2011

    Thanks. Ek maak so

  8. louisna het gesê op Junie 28, 2011

    Baie skerp

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.