Jammer Sharks-ondersteuners

Junie 25, 2011 in Sonder kategorie

Die vyand was bietjie te sterk vir julle. Toe leer hulle julle ‘n rugbyles.

Nou wonder ek wat gaan die Stormers doen.

Interessant dat January sy uittrede aangekondig het.

Eerder dit as ‘n ge-uitjouery deur die skare.

Dit is erg koud hier by ons.

Tyd vir ‘n rooietjie. Die Boeing is so pas oor.

Lekker naweek verder.

12 antwoorde op Jammer Sharks-ondersteuners

  1. TS het gesê op Junie 25, 2011

    Ons do9en beste van tye nie goed in die buiteland nie… Lekker middag verder

  2. louisna het gesê op Junie 25, 2011

    Thanks. Selle daar.

  3. Ek wens ‘n sekere heer Smith wil by January gaan kers opsteek. Geniet die rooi hier is die Boeing ook oor die dak en dis ‘n Oom Olaff met water droogte ten spyt in die Sahara.

  4. abrham het gesê op Junie 25, 2011

    shit, jou boeing is laat

  5. Unicorn007 het gesê op Junie 25, 2011

    Ja wel, die Sharks het ongelukkig baie sleg gelyk. Voorspel niks goed vir ons RWC kanse nie.

  6. By ons is die Boeing al ure gelede oor. En Jannewarie sal maar Frans moet leer praat. Bly hy is uit. Groot verleentheid. En Smit kan hom maar volg. Stem saam.

  7. louisna het gesê op Junie 26, 2011

    Ja, hy het ‘n mooi voorbeeld vir Smit gestel. Inderdaad navolgingswaardig.

  8. louisna het gesê op Junie 26, 2011

    Ja, ons kanse lyk nie gooed nie.

  9. louisna het gesê op Junie 26, 2011

    Ja, hy was bietjie laat, maar toe haal ons in.

  10. louisna het gesê op Junie 26, 2011

    Ja, ‘n puik voorbeeld is vir Smit gestel. Ek hoop hy kry die boodskap. Dalk Habana ook.

  11. Natal was gewoon nie goed genoeg nie. Het nie eers die game klaar gekyk nie, slegte verloorder wat ek nou maar eenmaal is…
    🙂

  12. louisna het gesê op Junie 26, 2011

    Ja, hulle het swak gespeel. Wat my die meeste ontstel is dat hulle ons Bulle laasweek ore aangesit het

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.