WB 2011

Junie 19, 2011 in Sonder kategorie

Duidelik is daar diepte op streeks- of provinsiale vlak

MAAR of die talent op nasionale vlak gaan deurwerk

is onseker.

Die drienasies en WB 2011 lê voor en wie gaan speel?

Die beste span op meriete en Super 15-vertonings?

Die nasionale kaptein haal nie die Super 15-span nie,

maar is as die groen kaptein gekies.

Geniet julle week.

‘n Gekweste ouboet groet julle.

12 antwoorde op WB 2011

  1. Vetjan het gesê op Junie 19, 2011

    Die assistent afrigter van die bokke is heeltemal afhanklik van sy hoof strateeg en chiefafrigter.

    Die asssistent het ‘n groot snor.

    Sy baas speel nog haker.

  2. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Wat ‘n jammerte

  3. TS het gesê op Junie 19, 2011

    ek voel jou pyn … min lig in die tonnel

  4. Unicorn007 het gesê op Junie 19, 2011

    Dis n goeie opmerking.

  5. Unicorn007 het gesê op Junie 19, 2011

    Tragies, ons het die spelers maar die “deals” wat 4 jaar gelede gemaak is geld. Bismarck is die beste rugby speler in die wêreld op die oomblik maar John is ons reeds verkose kaptein. Dis n fokop. My span:

    Beast
    Bismarck
    Jannie
    Heinrich
    Andries
    Victor
    Willem
    Josh
    Fourie
    Lambie
    Bjorn
    Jean
    Jaque
    Lvasi
    Frans

    Reserwes:
    Chilliboy
    Coenie
    WP
    Danie
    Schalk
    Hougaard
    Aplon

  6. louisna het gesê op Junie 20, 2011

    Nie veel fout met jou span nie. Ek mis net vir Grant

  7. louisna het gesê op Junie 20, 2011

    Ek weet blou ondersteuners kan baie onsportief wees.

    Punt van die saak is dat ons uitoorle is.

  8. louisna het gesê op Junie 20, 2011

    Thanks Tina.

  9. louisna het gesê op Junie 20, 2011

    Skerp

  10. louisna het gesê op Junie 20, 2011

    Inderdaad.

  11. dinkweer het gesê op Junie 20, 2011

    Kon die Blou Bulle dan nie maar net nog een drietjie druk nie?

  12. louisna het gesê op Junie 20, 2011

    Hulle was bietjie verward Saterdag.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.