Swart Saterdag in Gauteng

Junie 19, 2011 in Sonder kategorie

So naby en tog so  ver

Dalk moet jy ander goed as rugby begin voorspel

ouboet, want gister het jy twee toetse gedop

Nogal voor die hoofpawiljoen.

As is verbrande hout, maar ‘n wavrag asse kon

dalk die telbord dalk net ietwat anders laat lyk het

Tien uit tien vir Coetzee en Plumtree.

Snorre kan dalk ‘n les of twee by Plumtree leer,

veral oor die waarde van die nasionale kaptein.

Ek sulk. Thanks vir jou bydrae abraham.

Ek het oranje en blou gesien en blanje misgekyk.

Nou vee die verloorders hulle gatte met wit two-ply af

22 antwoorde op Swart Saterdag in Gauteng

  1. DallaSePa het gesê op Junie 19, 2011

    … ag … ons sal oorleef P … ek is net bevrees die skrif is aan die muur vir die wêreld beker … mag ek asseblief verkeerd wees …

  2. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Dia nasionale kaptein gaan WB toe, maar is te lig vir die Super 15.

  3. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Spot on met die WB. Dalk met die Tri nations ook.

  4. Natal was gewoon die beste span op die veld – al hààt ek om dit te erken.
    En ja, enige span kan goed klaarkom sonder Voorman Smit en Die Bidsprinkaan….

  5. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Die waarheid is nie altyd lekker om te hoor nie Thomas

  6. Geitjie1 het gesê op Junie 19, 2011

    Thomas en Ouboet, jammer oor jul pyn……………
    ‘n Ordentlike elastoplast en panado’tjie vir daai seer.

    Hoop die Vadersdag-bederf vergoed vir gister!

    Sharks-groete

  7. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Thanks. My vadersdaggeskenk is ‘n baadjie en 4 broeke. Nie een is blou nie.

  8. Vetjan het gesê op Junie 19, 2011

    Nou weet jy hoe het ek laas Sondag oggend gevoel

    maar hierdie naweek is die lewe ‘n lied !!!!

  9. TS het gesê op Junie 19, 2011

    *drukkie* – dit sal darem eendag beter gaan!

  10. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Baie dankie Tina

  11. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    So het ons almal maar “af” dae

  12. You win some, you loose some.
    ek het ongelukkig agtergekom daar is iemand van wie ek sommer baie hou wat vir die bleddie Haaie skree. 🙁

  13. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Hy/sy is ‘n verraaier sou ek dink!!!

  14. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    More is nog ‘n dag. Dan kyk ons weer vorentoe.

  15. abrham het gesê op Junie 19, 2011

    miskien ‘n traan of twee ook(maak seker om twee velle te gebruik, net nou het jy ‘n brown eye)

  16. abrham het gesê op Junie 19, 2011

    what goes up, must come down

  17. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Ek verkies three ply. Drie velletjies ook. Een vir af, een vir op en een vir die vingernael

  18. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Baie waar.

  19. HeavyHenry het gesê op Junie 19, 2011

    Buck up!

    Probeer onthou – dis net sport…

    🙂

  20. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    Nasionale sport onthou

  21. HeavyHenry het gesê op Junie 19, 2011

    🙂

  22. louisna het gesê op Junie 19, 2011

    !!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.