Perfekte blognaam

Maart 10, 2011 in Sonder kategorie

Sedert ek die blogbedryf betree het, het verskeie goeie blogname my opgeval.

Die heel beste naam tot op datum is die van ‘n nuwe toetreder.

Minwoorde is inderdaad ‘n boorling van min woorde, want hy het fokol te sê.

 

Jammer ek vloek dames. Ek oefen solank want my pruik (“rug”) gaan glo afgeruk word.

Mooi dag vir almal

34 antwoorde op Perfekte blognaam

  1. Hom en haar geblok, sal maar sien of dit werk

  2. TS het gesê op Maart 10, 2011

    hehehe… berei jy jou voor vir ‘n geveg?

  3. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks Anha. Het jy gelees my pruik gaan afgeruk word. Foeitog. Mooi dag.

  4. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    ek stem. Ons het nie plakkers nodig nie.

  5. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Ek hoor nou dis ‘n vrou en ek het nog nooit met vrouens gefignt nie.

  6. TS het gesê op Maart 10, 2011

    hehehe en jy bloos nie eers nie?

  7. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks vir die tip. Gelukkig het ek nog genoeg hare.

  8. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Nog nooit gebloos nie.

  9. DapperMuis het gesê op Maart 10, 2011

    LOL!!

  10. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks.

  11. Sterkte met die “fight” Ouboet.

  12. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks. Dit is ‘n mooi gebaar.

  13. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks tronkie. Welkom op die stoep.

  14. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks latino.

  15. ystervark het gesê op Maart 10, 2011

    Ek bly ok op jou stoep, het juis gesien jy het my gekiek op jou vorige pos (LOL), so moenie worry nie, ek sal my penne gooi vir jou as hulle skoorsoek!

  16. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks. Ouboet waardeer.

  17. Modigliani het gesê op Maart 10, 2011

    Hallo Ouboet, lyk my almal plak vandag op die stoep 🙂
    Sterk koffie, baie melk en geen suiker vir my asseblief 🙂

  18. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Plesier. As die Boeing oor is gebruik ons “ietsie ligs.”

  19. Modigliani het gesê op Maart 10, 2011

    Klink vir my reg!

  20. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Welkom.

  21. Modigliani het gesê op Maart 10, 2011

    Is die boeing al oor?

  22. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    So pas oor ja. Wat gaan jy geniet? Ek het alles behalwe Cane & Oros.

  23. Modigliani het gesê op Maart 10, 2011

    Dis seker nog te vroeg vir wyn?
    Mmmm, Brutal Fruit? Die groene as jy het 🙂

  24. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Wyn, why not. lekker rooietjie?

  25. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks. Ek maak so.

  26. Modigliani het gesê op Maart 10, 2011

    Twist my rubber arm…

    Nou toe, gooi in, ‘n rooie, droog.

  27. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Thanks Kelly. Selle daar.

  28. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Neethlingshof Cabernet. Cheers.

  29. Modigliani het gesê op Maart 10, 2011

    Cheers!

  30. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Laat hy val waar hy wil.

  31. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    …maar dit kan dalk net iets oor die skuiplek verklap.

  32. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Baie vriende om my was nog altyd ‘n voorreg

  33. palamino het gesê op Maart 10, 2011

    Maar ouboet? Het jy nie al gisteraand daar by my gesien wat ek met die outjietjie aanvang nie? Ek het NIE geduld dat hy/sy lelik was met jou nie!

  34. louisna het gesê op Maart 10, 2011

    Baie dankie. Die baie aandag trek my aandag af.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.